15 Desember
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
15 Desember is die 349ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (350ste in skrikkeljare). Daar volg nog 16 dae in die res van die jaar .
Nov - Desember - Jan | ||||||
So | Ma | Di | Wo | Do | Vr | Sa |
1 | 2 | 3 | 4 | |||
5 | 6 | 7 | 8 | 9 | 10 | 11 |
12 | 13 | 14 | 15 | 16 | 17 | 18 |
19 | 20 | 21 | 22 | 23 | 24 | 25 |
26 | 27 | 28 | 29 | 30 | 31 | |
2004 dag rangskikking Al die dae |
Inhoud |
[wysig] Gebeure
- 1916 - Frankryk verslaan Duitsland in die Slag van Verdun.
- 1945 - Generaal Douglas MacArthur verbied Shinto as die amptelike godsdiens in Japan.
- 1961 - 'n Israeli-oorlogsmisdaadtribune vonnis Adolph Eichmann met die doodstraf vir sy aandeel in die Joodse volksmoord.
[wysig] Geboortes
- 37 - Nero, Romeinse keiser († 68).
- 130 - Lucius Verus, Romeinse keiser († 169).
- 1832 - Gustave Eiffel, siviele ingenieur († 1923).
- 1859 - L. L. Zamenhof, ontwikkelaar van Esperanto († 1917)
[wysig] Sterftes
- 1263 - Koning Haakon IV van Noorweë (Gebore 1204).
- 1966 - Walt Disney, animeerder, sketskunstenaar (Gebore 1901).
[wysig] Vakansie-, vierings- en waarnemingsdae
- Feesdag van Sint Valeriaan, wat 'n marteldood gesterf het in 457.
Vertaal vanaf die Engelse Wikipedia.