Ebooks, Audobooks and Classical Music from Liber Liber
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z





Web - Amazon

We provide Linux to the World


We support WINRAR [What is this] - [Download .exe file(s) for Windows]

CLASSICISTRANIERI HOME PAGE - YOUTUBE CHANNEL
SITEMAP
Audiobooks by Valerio Di Stefano: Single Download - Complete Download [TAR] [WIM] [ZIP] [RAR] - Alphabetical Download  [TAR] [WIM] [ZIP] [RAR] - Download Instructions

Make a donation: IBAN: IT36M0708677020000000008016 - BIC/SWIFT:  ICRAITRRU60 - VALERIO DI STEFANO or
Privacy Policy Cookie Policy Terms and Conditions
Ware Jesuskerk - Wikipedia

Ware Jesuskerk

vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.

Die Ware Jesuskerk (Mandarynse Sjinees: [Zhēn] [] [] [Jiào] [Huì]) is deel van die Gereformeerde of die Pinksterkerke. Die Ware Jesuskerk het ontstaan in 1917 in Bejing, onder die Engelse naam (True Jesus Church ). Hulle glo eerstens in die Bybel en dat alles wat daarin staan waar is; dat mens ná bekering na Christendom gedoop word en daarna in tale kan begin praat wanneer die Heilige Gees in hulle leef. Hulle glo nie net dat mense genees kan word wanneer daar vir hulle gebid word nie, maar dit is algemeen om genesings, en ander wonderwerke te ervaar.

[wysig] Die Tien Leëringe van die kerk

  1. Heilige Gees: "'Met die ontvangs van die Heilige Gees, sal die geskenk van tale aan ons gegee word as 'n bewys van ons erfgename en hoop van die koningkryk van die hemel.”
  2. Doop: "Die doop met water is ‘n sakrament vir die vergewing van sondes en vir die wedergeboorte. Die doop moet in natuurlike water geskied, soos byvoorbeeld in ‘n rivier, die see of ’n fontein. Die doper, self ‘n dopeling met water en die Heilige Gees, voer die doop uit in die naam van die Here Jesus Christus. Die dopeling moet volledig onder die water gedompel word, met die kop gebuig en die gesig na onder.”
  3. Die Voetwassing: "Die sakrament van voete was maak dit vir mense moontlik om die ervaring te deel met Jesus. Dit dien as ‘n konstante herinnering van die mens se behoefte na heiliging, nederigheid, vergifnis en diensbaarheid. Elkeen wat gedoop is moet moet sy of haar voete laat was in die naam van Jesus Christus. Onderlinge voetewas kan beoefen word wanneer die geleentheid gepas is.”
  4. Die Heilige Nagmaal : Die Heilige nagmaal is die sakrament wat die dood van Christus herdenk. Hiernee deel mense in die vlees en die bloed van die Heer, sodat hulle die ewige lewe sal verkry en op die Laaste Dag uit die dood opgewek sal word. Die sakrament word so eenvoudig mootlik gevier. Slegs een ongesuurde brood en druiwesap mag gebruik word.”
  5. Die Sabbat: "Die Sabbath dag, die sewende dag van die week (Saterdag), is 'n heilige dag ,geseend deur God. dit moet gevier word onder die Almagtige se genade vir die herdenking van God se werke en op die hoop van ewige rus in die lewe wat kom.”
  6. Jesus Christus: "Jesus Christus, die Woord wat vlees geword het, aan die kruis gesterwe het vir die verlossing van sondaars, het op die derde dag opgetstaan en na die hemel gevaar. Hy is die enigste Verlosser van de mensheid, die Skepper van die hemel en die aarde, en die enigste Ware God.”
  7. Bybel: "Die Heilige Bybel, bestaan uit die Ou en Nuwe Testamente, is geïnspireer deur God, die enigste bybelse waarheid, en die norm vir die christelike lewe.”
  8. Redding: "Redding word geskenk deur die genade van God deur die geloof. Gelowiges moet op die Heilige Gees vertrou om heiliging na te strewe, God te eer, en om van die mensdom te hou.”
  9. Die Jongste Dag: "Die wederkoms van die Here sal op die Jongste Dag plaatsvind, wanneer hy uit die hemel nederdaal om die wëreld te oordeel: die regverrdiges sal die ewige lewe ontvang, terwyl die kwaadwilliges vir ewig veroordeel sal word.”
  10. Die Kerk

[wysig] Skakels

Ander tale
Our "Network":

Project Gutenberg
https://gutenberg.classicistranieri.com

Encyclopaedia Britannica 1911
https://encyclopaediabritannica.classicistranieri.com

Librivox Audiobooks
https://librivox.classicistranieri.com

Linux Distributions
https://old.classicistranieri.com

Magnatune (MP3 Music)
https://magnatune.classicistranieri.com

Static Wikipedia (June 2008)
https://wikipedia.classicistranieri.com

Static Wikipedia (March 2008)
https://wikipedia2007.classicistranieri.com/mar2008/

Static Wikipedia (2007)
https://wikipedia2007.classicistranieri.com

Static Wikipedia (2006)
https://wikipedia2006.classicistranieri.com

Liber Liber
https://liberliber.classicistranieri.com

ZIM Files for Kiwix
https://zim.classicistranieri.com


Other Websites:

Bach - Goldberg Variations
https://www.goldbergvariations.org

Lazarillo de Tormes
https://www.lazarillodetormes.org

Madame Bovary
https://www.madamebovary.org

Il Fu Mattia Pascal
https://www.mattiapascal.it

The Voice in the Desert
https://www.thevoiceinthedesert.org

Confessione d'un amore fascista
https://www.amorefascista.it

Malinverno
https://www.malinverno.org

Debito formativo
https://www.debitoformativo.it

Adina Spire
https://www.adinaspire.com