Ebooks, Audobooks and Classical Music from Liber Liber
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z





Web - Amazon

We provide Linux to the World


We support WINRAR [What is this] - [Download .exe file(s) for Windows]

CLASSICISTRANIERI HOME PAGE - YOUTUBE CHANNEL
SITEMAP
Audiobooks by Valerio Di Stefano: Single Download - Complete Download [TAR] [WIM] [ZIP] [RAR] - Alphabetical Download  [TAR] [WIM] [ZIP] [RAR] - Download Instructions

Make a donation: IBAN: IT36M0708677020000000008016 - BIC/SWIFT:  ICRAITRRU60 - VALERIO DI STEFANO or
Privacy Policy Cookie Policy Terms and Conditions
Angela Merkel - Wikipedia

Angela Merkel

vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.

Angela Merkel
Vergroot
Angela Merkel

Angela Dorothea Merkel (* 17 Julie 1954 in Hamburg) is sedert 22 November 2005 die kanselier (regeringshoof) van Duitsland.

Angela Merkel begin haar politieke loopbaan na die Duitse hereniging in die Christelik-Demokratiese Unie (CDU). In die tydperk tussen 1991 en 1994 beklee sy die amp van Minister van Familie-, Bejaarde- en Jeugsake. Van 1994 tot 1998 is sy Minister van Omgewingsake, Natuurbewaring en Reaktorveiligheid.

In die jaar 2000 is sy die eerste vrou wat as voorsitter van die CDU gekies word en in 2005 die eerste vroulike regeringshoof van Duitsland.

[wysig] Biografiese oorsig

  • 1954 - Angela Merkel word op 17 Julie as Angela Dorothea Kasner in Hamburg gebore. Haar ouers vestig hulle in die Duitse Demokratiese Republiek (DDR)
  • 1957 tot 1973 - Angela Merkel groei op in Templin (Brandenburg), waar sy ook skool gaan
  • 1973 tot 1978 - Studie in Fisika aan die Universiteit van Leipzig
  • 1978 tot 1990 - Werk as natuurkundige aan die Sentrale Instituut vir Fisiese Chemie (Zentralinstitut für Physische Chemie) in Berlyn-Adlershof
  • 1989 - Vanaf Desember medewerker by die politieke party Demokratischer Aufbruch
  • 1990 - Ná die Volkskammer-verkiesing van 18 Maart 1990 skakelbeampte vir die kabinet van die Eerste Minister van die DDR, Lothar de Maizière. Ná die Duitse verkiesing op 2 Desember 1990 lid van die Duitse parlement (Christelik-Demokratiese Unie, CDU)
  • 1991 tot 1994 - Minister vir Vroue en Jeugsake in die kabinet van bondskanselier Helmut Kohl. In Desember ook tot adjunkvoorsitter van die CDU gekies
  • 1993 tot 2000 - Voorsitter van die CDU in die deelstaat Mecklenburg-Vorpommern
  • 1994 tot 1998 - Ná die verkiesing op 16 Oktober 1994 Minister vir Omgewingsake, Natuurbewaring en Veiligheid van Kernkragsentrales
  • 1998 tot 2000 - Ná die verkiesing op 27 September 1998 vanaf November sekretaris-generaal van die CDU
  • 2000 - Voorsitter van die CDU
  • 2002 tot 2005 - Ná die verkiesing op 22 September 2002 voorsitter van die CDU in die Duitse parlement
  • 2005 - Ná die verkiesing op 18 September word Angela Merkel op 22 November die eerste vroulike bondskanselier van Duitsland
Our "Network":

Project Gutenberg
https://gutenberg.classicistranieri.com

Encyclopaedia Britannica 1911
https://encyclopaediabritannica.classicistranieri.com

Librivox Audiobooks
https://librivox.classicistranieri.com

Linux Distributions
https://old.classicistranieri.com

Magnatune (MP3 Music)
https://magnatune.classicistranieri.com

Static Wikipedia (June 2008)
https://wikipedia.classicistranieri.com

Static Wikipedia (March 2008)
https://wikipedia2007.classicistranieri.com/mar2008/

Static Wikipedia (2007)
https://wikipedia2007.classicistranieri.com

Static Wikipedia (2006)
https://wikipedia2006.classicistranieri.com

Liber Liber
https://liberliber.classicistranieri.com

ZIM Files for Kiwix
https://zim.classicistranieri.com


Other Websites:

Bach - Goldberg Variations
https://www.goldbergvariations.org

Lazarillo de Tormes
https://www.lazarillodetormes.org

Madame Bovary
https://www.madamebovary.org

Il Fu Mattia Pascal
https://www.mattiapascal.it

The Voice in the Desert
https://www.thevoiceinthedesert.org

Confessione d'un amore fascista
https://www.amorefascista.it

Malinverno
https://www.malinverno.org

Debito formativo
https://www.debitoformativo.it

Adina Spire
https://www.adinaspire.com