Ebooks, Audobooks and Classical Music from Liber Liber
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z





Web - Amazon

We provide Linux to the World


We support WINRAR [What is this] - [Download .exe file(s) for Windows]

CLASSICISTRANIERI HOME PAGE - YOUTUBE CHANNEL
SITEMAP
Audiobooks by Valerio Di Stefano: Single Download - Complete Download [TAR] [WIM] [ZIP] [RAR] - Alphabetical Download  [TAR] [WIM] [ZIP] [RAR] - Download Instructions

Make a donation: IBAN: IT36M0708677020000000008016 - BIC/SWIFT:  ICRAITRRU60 - VALERIO DI STEFANO or
Privacy Policy Cookie Policy Terms and Conditions
Leipzig - Wikipedia

Leipzig

vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.

Leipzig
Land: Duitsland
Deelstaat: Sakse
Stigting: 1015
Koördinate: 51° 20' N, 12° 23' O
Oppervlakte: 297,6 km²
Bevolking: 503 169 (1 Maart 2006)
Bevolkingsdigtheid: 1 691 / km²
Hoogte: 113 m bo seespieël
Burgemeester: Burkhard Jung (SPD)

Leipzig is die grootste stad in die Duitse deelstaat van Sakse aan die Pleißerivier, 145 kilometer suidwes van Berlyn, met sowat 'n halfmiljoen inwoners (2005). Saam met die stad Halle vorm dit 'n metropolitaanse gebied en maak ook deel uit van die sogenaamde Sachsendreieck (Driehoek van Sakse) met drie groot stede.

Die naam van die stad is afgelei van die Slawiese Lipsk of "Plek van lindebome". Lipsk is ook die Sorbiese naam van Leipzig. Sedert die 19de eeu dra die stad die poëtiese bynaam "Klein-Parys" of "Pleiß-Athene".

[wysig] Geskiedenis

Die stadsentrum van Leipzig met die hoofstasie
Vergroot
Die stadsentrum van Leipzig met die hoofstasie

Die oudste bekende Slawiese nedersetting in die gebied van Leipzig dateer uit die tydperk omtrent 900. Duitse setlaars stig die stad in die jaar 1015 digby 'n Slawiese dorpie (Lipsk). Thietmar van Merseburg berig in sy Chronikon VII, 25 van die "urbs Libzi". Die nedersetting groei vinnig en kry in die jaar 1165 stadstatus en die voorreg om as 'n markstad op te tree.

Danksy die strategiese ligging by die kruispunt van twee ou handelroetes, die Via Regia en die Via Imperrii, word Leipzig in die middeleeue 'n welvarende stad. Die universiteit van Leipzig (Latyn: Alma mater Lipsiensis) is in 1409 as die tweede oudste in Duitsland gestig.

Die kasteel Pleißenburg is in 1519 die toneel van die historiese Dispuut van Leipzig tussen Maarten Luther en Johannes Eck, een van die bekendste teenstanders van die reformasie. In 1539 neem Leipzig die Lutherse geloof aan.

Die Ou Raadsaal
Vergroot
Die Ou Raadsaal

Danksy die straatbeligting, wat reeds in die jaar 1701 ingevoer is, kry Leipzig die bynaam "Klein-Parys". In 1813 vind die Slag van Leipzig plaas, een van die grootstes tydens die die sogenaame Vryheidsoorloë. Die gealliëerde leërs van Oostenryk, Pruise, Rusland en ander lande behaal hier 'n oorwinning oor Frankryk se Napoleontiese troepe.

Die spoorwegverbinding tussen Leipzig en Dresden, wat in 1839 geopen is, is die eerste oor 'n lang afstand en bevestig Leipzig se posisie as een van die belangrikste Duitse vervoersentrums. Tussen 1902 en 1915 ontstaan hier die tweede grootste Europa spoorwegstasie na Milaan.

Ingevolge die industrialisering groei die bevolking teen die einde van die 19de eeu baie vinnig. In 1870 styg die inwonertal tot meer as 100 000. Vanaf 1913 is Leipzig met 600 000 inwoners die vierde grootste stad in Duitsland en na 1949 die tweede grootste stad van die Duitse Demokratiese Republiek (DDR). Tussen 1945 en 2005 daal die inwonertal egter van 750 000 tot 500 000.

Die massabetogings van die jaar 1989 lei tot die einde van die SED-bewind in die DDR. Die handelskouterrein, wat op 12 April 1996 ingewy is, behoort tot die modernstes in Europa.

[wysig] Eksterne skakels

Commons
Multimedia oor hierdie onderwerp is te vinde op Wikimedia Commons onder die titel:
Our "Network":

Project Gutenberg
https://gutenberg.classicistranieri.com

Encyclopaedia Britannica 1911
https://encyclopaediabritannica.classicistranieri.com

Librivox Audiobooks
https://librivox.classicistranieri.com

Linux Distributions
https://old.classicistranieri.com

Magnatune (MP3 Music)
https://magnatune.classicistranieri.com

Static Wikipedia (June 2008)
https://wikipedia.classicistranieri.com

Static Wikipedia (March 2008)
https://wikipedia2007.classicistranieri.com/mar2008/

Static Wikipedia (2007)
https://wikipedia2007.classicistranieri.com

Static Wikipedia (2006)
https://wikipedia2006.classicistranieri.com

Liber Liber
https://liberliber.classicistranieri.com

ZIM Files for Kiwix
https://zim.classicistranieri.com


Other Websites:

Bach - Goldberg Variations
https://www.goldbergvariations.org

Lazarillo de Tormes
https://www.lazarillodetormes.org

Madame Bovary
https://www.madamebovary.org

Il Fu Mattia Pascal
https://www.mattiapascal.it

The Voice in the Desert
https://www.thevoiceinthedesert.org

Confessione d'un amore fascista
https://www.amorefascista.it

Malinverno
https://www.malinverno.org

Debito formativo
https://www.debitoformativo.it

Adina Spire
https://www.adinaspire.com