Ebooks, Audobooks and Classical Music from Liber Liber
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z





Web - Amazon

We provide Linux to the World


We support WINRAR [What is this] - [Download .exe file(s) for Windows]

CLASSICISTRANIERI HOME PAGE - YOUTUBE CHANNEL
SITEMAP
Audiobooks by Valerio Di Stefano: Single Download - Complete Download [TAR] [WIM] [ZIP] [RAR] - Alphabetical Download  [TAR] [WIM] [ZIP] [RAR] - Download Instructions

Make a donation: IBAN: IT36M0708677020000000008016 - BIC/SWIFT:  ICRAITRRU60 - VALERIO DI STEFANO or
Privacy Policy Cookie Policy Terms and Conditions
Johann Wolfgang von Goethe - Wikipedia

Johann Wolfgang von Goethe

vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.

Johann Wolfgang von Goethe.
Vergroot
Johann Wolfgang von Goethe.

Johann Wolfgang von Goethe was 'n Duitse skrywer, digter, dramaturg, skilder, regsgeleerde en filosoof. Die veelsydige Goethe is op 28 Augustus 1749 in Frankfurt am Main (Duitsland) gebore. Sy vader was hoogstaande en het persoonlik na Goethe se opvoeding omgesien.

Goethe het onderskeidelik aan die Universiteite van Leipzig en Straatsburg studeer. In 1772 het hy sy loopbaan aan die hoogste geregshof in Wetzlar begin. In 1775 is hy op uitnodiging van Karel Augustus, hertog van Saksen-Weimar-Eisenach na Weimar vertrek waar hy jare lank as die hertog se raadgewer gedien het. In 1782 word hy tot die adelstand verhef.

Van 1786 tot 1788 het hy na Italië gereis en vir 'n tyd lank in Rome vertoef. Sy reise na dié land is in sy werk Italienische Reise (Italiaanse Reise) opgeteken. In Italië het hy met Duitse skilder Johann Heinrich Wilhelm Tischbein bevriend geraak. Tischbein het hom na Napels vergesel en daar sy bekendste portret nog van Goethe geskilder, met die title Goethe in die Campagna.

J. H. W. Tischbein: Goethe in die Campagna, 1787
Vergroot
J. H. W. Tischbein: Goethe in die Campagna, 1787

Goethe het na sy terugkeer 1788 in Weimar in die Napoleanse Oorloë teen die Eerste Franse Ryk deelgeneem. Daarna het hy bevriend geraak met digter, skrywer en filosoof Friedrich Schiller. Hierdie hegte vriendskap het geduur tot Schiller se dood in 1805. In 1806 het Goethe met Christiane Vulpius getrou. Sedert 1794 het hy hom hoofsaaklik met letterkunde bemoei. In 1832 sterf hy in te Weimar.

Goethe was een van die belangrikste figure uit die Duitse letterkunde en die beweging wat in die laat 18de en 19de eeu as die Duitse Klassisisme bekend gestaan het. Hierdie beweging het met die Verligting, Sturm und Drang, Verstandigheid ("Empfindsamkeit"), en Romantisisme saamgeval. Hy was die skrywer van, onder andere, Die Leiden des Jungen Werthers, Iphigenia auf Tauris, Egmont, Wilhelm Meister, Der Zauberlehrlung en Faust.

Goethe het verder ook 'n noemenswaardige bydra tot die wetenskappe gemaak. Sy teorie oor plante metamorfose behels dat alle plantformasies uit die modifikasie van die blaar spruit. Daarbenewens word hy erken vir die ontdekking van die tussenkaakbene in mense gedurende 1784. Goethe het sy Teorie oor Kleure as een van sy belangrikste werk geag.

Goethe se nalatenskap is merkwaardig. Sy werke het as 'n inspirasie gedien vir filosowe, onder meer Friedrich Wilhelm Nietzsche, Arthur Schopenhauer en Rudolf Steiner. Sy gedigte is deur Wolfgang Amadeus Mozart en Gustav Mahler getoonset en sy werke het komponiste soos Franz List en Ludwig van Beethoven geïnspireer.

[wysig] Bibliografie

Omslag van Faust
Vergroot
Omslag van Faust
  • 1773 Götz von Berlichingen
  • 1774 Die Leiden des jungen Werther
  • 1787 Iphigenie auf Tauris
  • 1788 Egmont
  • 1790 Römishe Elegien
  • 1790 Faust Ein Fragment
  • 1790 Torquato Tasso
  • 1796 Wilhelm Meisters Lehrjahre
  • 1797 Hermann und Dorothea
  • 1808 Faust I
  • 1809 Die Wahlverwandtschaften
  • 1810 Zur Farbenlehre
  • 1817 Italianische Reise I-II
  • 1819 West-Östlicher Divan
  • 1821 Wilhelm Meisters Wanderjahre
  • 1832 Faust II

[wysig] Bronne

Armstrong, J. 2006. Love, Life, Goethe: How to be Happy in an Imperfect World. Penguin Books: Londen.

[wysig] Eksterne Skakels

Our "Network":

Project Gutenberg
https://gutenberg.classicistranieri.com

Encyclopaedia Britannica 1911
https://encyclopaediabritannica.classicistranieri.com

Librivox Audiobooks
https://librivox.classicistranieri.com

Linux Distributions
https://old.classicistranieri.com

Magnatune (MP3 Music)
https://magnatune.classicistranieri.com

Static Wikipedia (June 2008)
https://wikipedia.classicistranieri.com

Static Wikipedia (March 2008)
https://wikipedia2007.classicistranieri.com/mar2008/

Static Wikipedia (2007)
https://wikipedia2007.classicistranieri.com

Static Wikipedia (2006)
https://wikipedia2006.classicistranieri.com

Liber Liber
https://liberliber.classicistranieri.com

ZIM Files for Kiwix
https://zim.classicistranieri.com


Other Websites:

Bach - Goldberg Variations
https://www.goldbergvariations.org

Lazarillo de Tormes
https://www.lazarillodetormes.org

Madame Bovary
https://www.madamebovary.org

Il Fu Mattia Pascal
https://www.mattiapascal.it

The Voice in the Desert
https://www.thevoiceinthedesert.org

Confessione d'un amore fascista
https://www.amorefascista.it

Malinverno
https://www.malinverno.org

Debito formativo
https://www.debitoformativo.it

Adina Spire
https://www.adinaspire.com