vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Ido is 'n hersiene of hervormde weergawe van die Esperanto kunstaal wat daarop gemik is om kommunikasie tussen mense van verskillende taalgroepe te bevorder. Dit is in die vroeë 1900's ontwikkel en het steeds 'n klein aantal aanhangers.