vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Voëls |
![Platalea Leucorodia, Lepelaar](../../../upload/shared/thumb/5/50/Loeffler.jpg/250px-Loeffler.jpg) |
Taksonomie |
|
Orde |
Verskeie |
Voëls is warmbloedige, eierlêende gewerweldes (Latyns: vertebrata), hoofsaaklik gekenmerk deur vere en voorste ledemate wat vlerke genoem word, en bene wat hol van binne is. Daar is amper 9000 bekende voëlspesies in die wêreld.
[wysig] Lys van Voëls
- Lys van Afrika voëls
- Lys van Australasië voëls
- Lys van Europese voëls
- Lys van Japanese voëls
- Lys van Noord-Amerikaanse voëls
- Lys van Suid-Amerikaanse voëls
![](../../../upload/shared/thumb/b/b4/Wiktionary-logo-en.png/18px-Wiktionary-logo-en.png) |
Vir woordeboekinligting, sien die bladsy voël op WikiWoordeboek |