Ebooks, Audobooks and Classical Music from Liber Liber
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z





Web - Amazon

We provide Linux to the World


We support WINRAR [What is this] - [Download .exe file(s) for Windows]

CLASSICISTRANIERI HOME PAGE - YOUTUBE CHANNEL
SITEMAP
Audiobooks by Valerio Di Stefano: Single Download - Complete Download [TAR] [WIM] [ZIP] [RAR] - Alphabetical Download  [TAR] [WIM] [ZIP] [RAR] - Download Instructions

Make a donation: IBAN: IT36M0708677020000000008016 - BIC/SWIFT:  ICRAITRRU60 - VALERIO DI STEFANO or
Privacy Policy Cookie Policy Terms and Conditions
Wikipedia:Bladsyverwydering - Wikipedia

Wikipedia:Bladsyverwydering

vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.

>>> Voeg 'n nuwe bladsy by <<<

Hierdie bladsy is vir voorstelle vir bladsyverwydering en bespreking daarvan. Sien gerus die Afrikaanse of engelse riglyne in hierdie verband.

Plaas die artikel se naam hier as u voel 'n bladsy / bladsye verwyder behoort te word, of lewer kommentaar op die geskiktheid van ander se voorstelle. As u 'n bladsy hier byvoeg, plaas asb die {{Bladsyverwydering}}-sjabloon bo aan die betrokke bladsy.

Gebruik die skakel bo-aan die bladsy om 'n item by hierdie lys te voeg. Gebruik [[bladsy se naam]] as opskrif en stel jou redes / voorstel in die liggaam van die nuwe afdeling. Onthou om jou handtekening deur middel van ~~~~ (vier tildekarakters) ná jou inskrywing te plaas!

Sien ook die bladsye in Kategorie:Bladsye vir verwydering vir bladsye wat die sjabloon het, maar dalk nie hier gelys is nie, asook die Skraplogboek. Administrateurs moet daarop let dat bespreking van die verwydering dalk ook op die betrokke artikel se besprekingsblad geplaas is.

Inhoud

[wysig] Wikipedia:Instruksies

  • Ou instruksies wat moontlik verouder is, nooit vertaal nie. Ek voel dat skakels na die Engelse instruksies op meta is beter as lokale onvertaalde Engelse weergawes wat nie op datum gehou word nie. --Alias 21:24, 27 09 2004 (UTC)
    • Ek het dit op my TODO-lys geplaas om reg te maak; ek dink dit is wel nuttig om die instruksies (verouderd of nie; die funksionaliteit van WP sal nie sommer drasties verander nie) te hê, al is dit net vir al die basiese funksionaliteit. Ek sal dit ook seker skuif na iets soos WP:Regigeringshulp. (Dewet 08:09, 11 11 2004 (UTC))
      • Die sagteware het slegs enkele maande gelede aansienlik verander en ek weet dat verskeie veranderinge gereeld voorgestel en bespreek op meta. Om dit te skuif dink ek is goed, maar daar is natuurlik reeds Wikipedia:Redigeer en Wikipedia:Help, en ek glo dis sinvol om net een van hierdies te hê. --Alias 13:06, 11 11 2004 (UTC)
        • Ja, maar die redigeringstegnieke het mos nie verander nie? Dis mos eintlik die idee van hierdie spesifieke blad, om 'n paar "tips" te gee om artikels mee te skryf. Ek hou self van 'n "alles-op-een-blad" verwysing om dinge maklik mee te kan doen, alles van opskrifte tot nommering en beelde. (Dewet 17:26, 11 11 2004 (UTC))
          • Van dit het verander (meeste het nie) en goeters het bygekom. As jy werklik alles wil insluit, sal dit nogal baie wees. meta:Help:Editing bevat regtig nogal baie goeters - hele paar bladsye met verskillende onderwerpe. Eks nie hier om 'n vertaling ten alle koste teen te staan nie. Ek voel net dat daar baie tyd gaan nodig wees om hierdie instruksies te vertaal en in stand te hou wat ek persoonlik aan artikels sou wou spandeer. As die instruksies volledig lyk, sal 'n leser dalk nie besef dat dit verouderd is nie (al is daar 'n boodskap bo-aan of so iets). In 'n ideale opset sou ons dit natuurlik vertaal wou hê, maar ek vermoed dat 99% van ons gemeenskap piekfyn sal regkom met 'n klein handleiding soos by Wikipedia:Redigeer en 'n skakel na die Engels wat deur ander op datum gehou word. My ander pyn was dat die bladsy hier propvol skakels na nie-bestaande artikels is, wat waarskynlik ook nooit geskryf sal word nie. Maar jy kan natuurlik dit doen as jy wil. Ek los die bladsy in elkgeval vir eers. --Alias 22:15, 11 11 2004 (UTC)

[wysig] Mozart-effek

  • Die artikel is te vaag om te sê wat nou eintlik getoets en bevind is. Die saak is omstrede. Dit sou natuurlik uitgebrei kon word. Sien gerus die Engelse artikel --Alias 21:07, 3 Augustus 2006 (UTC)
Ek is besig om die artikel uit Engels te vertaal. Sal seker oor 'n dag of twee klaar wees.--EvZ 05:53, 10 Augustus 2006 (UTC)
Nou ja, dit vat toe 'n bietjie langer as wat ek gedink het. Ek wil dit ook net vir 'n sielkundige stuur om my terminologie na te gaan. Hopelik darem so teen volgende week se kant.--EvZ 08:39, 16 Augustus 2006 (UTC)
Gedoen en geplaas op 30 Augustus. 'n Sielkundige het dit vir my oorgelees.--EvZ 08:09, 31 Augustus 2006 (UTC)
Geen verwydering meer nodig nie. Baie dankie vir die moeite. --Alias 08:25, 31 Augustus 2006 (UTC)

[wysig] MMA

Nie Afrikaans nie. Jcb 23:03, 7 Augustus 2006 (UTC)

[wysig] Międzyrzec Podlaski

  • Dumpartikel. Geen sinvolle teks, onvertaalde woorde. Danielm 18:31, 12 Augustus 2006 (UTC)

[wysig] Psalms

Nie ensiklopedies nie. Jcb 20:13, 17 Augustus 2006 (UTC)

Asook kopieregskending --RM 05:53, 18 Augustus 2006 (UTC)
Nee, geen kopieregskending, die psalms het geen kopiereg nie. Jcb 09:57, 18 Augustus 2006 (UTC)
De psalmen zelf niet, maar de Afrikaanse vertaling waarschijnlijk wel. - Andre Engels 12:38, 29 Augustus 2006 (UTC)
Ek glo dit is nou aangepas dat dit gehou kan word. Dit is nou bloot 'n saadjie. --Alias 09:59, 8 Oktober 2006 (UTC)

[wysig] Sjabloon Maatskappy

Mislukte poging een sjabloon te creëren, vermoed ik. Door mijn stommigheid nu ook een redirect op Sjabloon:Maatskappy. - Andre Engels 08:31, 16 Oktober 2006 (UTC)

[wysig] Klimatologie

Nie ensiklopedies nie. Neet 18:30, 3 Desember 2006 (UTC)

[wysig] Skopbeen

Nie ensiklopedies nie en is is bloot 'n bemarkingsartikel vir 'n kommersiële webwerf. --RM 14:07, 8 Desember 2006 (UTC)

Our "Network":

Project Gutenberg
https://gutenberg.classicistranieri.com

Encyclopaedia Britannica 1911
https://encyclopaediabritannica.classicistranieri.com

Librivox Audiobooks
https://librivox.classicistranieri.com

Linux Distributions
https://old.classicistranieri.com

Magnatune (MP3 Music)
https://magnatune.classicistranieri.com

Static Wikipedia (June 2008)
https://wikipedia.classicistranieri.com

Static Wikipedia (March 2008)
https://wikipedia2007.classicistranieri.com/mar2008/

Static Wikipedia (2007)
https://wikipedia2007.classicistranieri.com

Static Wikipedia (2006)
https://wikipedia2006.classicistranieri.com

Liber Liber
https://liberliber.classicistranieri.com

ZIM Files for Kiwix
https://zim.classicistranieri.com


Other Websites:

Bach - Goldberg Variations
https://www.goldbergvariations.org

Lazarillo de Tormes
https://www.lazarillodetormes.org

Madame Bovary
https://www.madamebovary.org

Il Fu Mattia Pascal
https://www.mattiapascal.it

The Voice in the Desert
https://www.thevoiceinthedesert.org

Confessione d'un amore fascista
https://www.amorefascista.it

Malinverno
https://www.malinverno.org

Debito formativo
https://www.debitoformativo.it

Adina Spire
https://www.adinaspire.com