Ebooks, Audobooks and Classical Music from Liber Liber
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z





Web - Amazon

We provide Linux to the World


We support WINRAR [What is this] - [Download .exe file(s) for Windows]

CLASSICISTRANIERI HOME PAGE - YOUTUBE CHANNEL
SITEMAP
Audiobooks by Valerio Di Stefano: Single Download - Complete Download [TAR] [WIM] [ZIP] [RAR] - Alphabetical Download  [TAR] [WIM] [ZIP] [RAR] - Download Instructions

Make a donation: IBAN: IT36M0708677020000000008016 - BIC/SWIFT:  ICRAITRRU60 - VALERIO DI STEFANO or
Privacy Policy Cookie Policy Terms and Conditions
2 Januarie - Wikipedia

2 Januarie

vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.

2 Januarie is die tweede dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender. Daar volg nog 363 dae in die res van die jaar (364 in skrikkeljare).


Januarie
So Ma Di Wo Do Vr Sa
1 2 3 4 5 6 7
8 9 10 11 12 13 14
15 16 17 18 19 20 21
22 23 24 25 26 27 28
29 30 31
 
2006

Inhoud

[wysig] Gebeure

  • 366 - Die Alamanni kruis die bevrore Rynrivier in groot getalle om die Romeinse Ryk in te val.
  • 533 - Mercurius word Pous Johannes II, die eerste pous wat 'n nuwe naam aanneem ná sy bestyging tot die pousdom.
  • 1757 - Die Verenigde Koninkryk neem Kalkutta, in Indië in.
  • 1793 - Rusland en Pruise skei Pole in twee.
  • 1870 - Konstruksie van die Brooklyn-brug in New York begin.
  • 1871 - Amadeus I word die koning van Spanje.
  • 1921 - Die eerste radio-uitsending van godsdienstige aard vind plaas vanuit Pittsburgh, Pensilvanië.
  • 1929 - Kanada en die Verenigde State beraam saam 'n plan om die Niagara-waterval te bewaar.
  • 1935 - Die hofsaak van Bruno Hauptmann, aangekla van die moord op Charles Lindbergh Junior, die babaseun van die vlieënier Charles Lindbergh, begin.
  • 1942 - Tweede Wêreldoorlog: Manila word deur Japanese magte ingeneem.
  • 1949 - Luis Muñoz Marín word die eerste demokraties-verkose Goewerneur van Puerto Rico.
  • 1955 - Die president van Panama, Jose Antonio Remon sterf in 'n sluipmoordaanval.
  • 1967 - Dr. Christiaan Barnard voer die wêreld se eerste suksesvolle hartoorplanting uit.
  • 1981 - Peter Sutcliffe, die Yorkshire Ripper, word arresteer.
  • 1991 - Sharon Pratt Dixon word ingesweer as die burgemeester van Washington, DC, en word daardeur die eerste swart vrou om 'n stad van soortgelyke grootte en belang te lei.
  • 1998 - Rusland begin om nuwe roebels te versprei, om inflasie teë te werk en sakevertroue te herstel.

[wysig] Geboortes

[wysig] Sterftes

[wysig] Vakansie-, vierings- en waarnemingsdae

Our "Network":

Project Gutenberg
https://gutenberg.classicistranieri.com

Encyclopaedia Britannica 1911
https://encyclopaediabritannica.classicistranieri.com

Librivox Audiobooks
https://librivox.classicistranieri.com

Linux Distributions
https://old.classicistranieri.com

Magnatune (MP3 Music)
https://magnatune.classicistranieri.com

Static Wikipedia (June 2008)
https://wikipedia.classicistranieri.com

Static Wikipedia (March 2008)
https://wikipedia2007.classicistranieri.com/mar2008/

Static Wikipedia (2007)
https://wikipedia2007.classicistranieri.com

Static Wikipedia (2006)
https://wikipedia2006.classicistranieri.com

Liber Liber
https://liberliber.classicistranieri.com

ZIM Files for Kiwix
https://zim.classicistranieri.com


Other Websites:

Bach - Goldberg Variations
https://www.goldbergvariations.org

Lazarillo de Tormes
https://www.lazarillodetormes.org

Madame Bovary
https://www.madamebovary.org

Il Fu Mattia Pascal
https://www.mattiapascal.it

The Voice in the Desert
https://www.thevoiceinthedesert.org

Confessione d'un amore fascista
https://www.amorefascista.it

Malinverno
https://www.malinverno.org

Debito formativo
https://www.debitoformativo.it

Adina Spire
https://www.adinaspire.com