vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
6 Januarie is die sesde dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender. Daar volg nog 359 dae in die res van die jaar (360 in skrikkeljare).
- 1838 - Samuel Morse toets die elektriese telegraaf suksesvol vir die eerste keer.
- 1907 - Maria Montessori open haar eerste skool en dagsorgsentrum vir werkersklaskinders in Rome.
- 1973 - Schoolhouse Rock draai vir die eerste keer.
- 1995 - 'n Brand in 'n woonstel in Manila lei tot die ontbloting van die beplande Operasie Bojinka-komplot van Al-Qaeda.
[wysig] Geboortes
[wysig] Sterftes
[wysig] Vakansie-, vierings- en waarnemingsdae