27 Junie
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
27 Junie is die 178ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (179ste in skrikkeljare). Daar volg nog 187 dae.
Mei - Junie - Jul | ||||||
So | Ma | Di | Wo | Do | Vr | Sa |
1 | 2 | 3 | 4 | 5 | ||
6 | 7 | 8 | 9 | 10 | 11 | 12 |
13 | 14 | 15 | 16 | 17 | 18 | 19 |
20 | 21 | 22 | 23 | 24 | 25 | 26 |
27 | 28 | 29 | 30 | |||
2004 dag rangskikking Al die dae |
Inhoud |
[wysig] Gebeure
- 1709 Pieter die grote verslaan Karel XII van Swede by die slag van Poltava.
- 1759 Generaal James Wolfe begin die beleëring van Quebec.
- 1893 Val van die New York aandelebeurs.
- 1905 Muitery op die slagskip Potemkin.
- 1953 - Joseph Laniel word eerste minister van Frankryk
- 1954 Die wêreld se eerste atoomkragstasie ingewy by Obninsk, naby Moskou.
- 1957 500 mense sterf as gevolg van Orkaan Audrey in Louisiana en Texas.
- 1967 Die wêreld se eerste ATM word in Enfield, Londen geinstalleer.
- 1969 Die Stonewall oproer merk die begin van die gay regte beweging in die VSA.
- 1977 - Frankryk verleen onafhanklikheid aan Djibouti
- 1984 Pierre Elliott Trudeau wen die Albert Einstein prys vir vrede.
- 1986 Die Internasionale regshof vel teen die VSA in Nicaragua vs. Verenigde state van Amerika
- 1991 Slovenië word deur Joego-Slawiese magte aangeval.
- 2001 Die Internasionale regshof vel teen die VSA in die LaGrand saak.
[wysig] Geboortes
- 1682 - Charles XII van Swede, koning van Swede in 1697-1718 (d. 1718) (Junie 17 in Sweedse kalender)
- 1838 - Paul von Mauser, wapenontwerper († 1914)
- 1850 - Lafcadio Hearn, outeur (d. 1904)
- 1869 - Hans Spemann, ontvanger van die Nobel Prys vir medisyne 1935 († 1941)
- 1870 - Frank Rattray Lillie, dierkundige (/1947).
- 1880 - Helen Keller, aktivis (/1968).
- 1882 - Eduard Spranger, filosoof (/1963).
- 1906 - Catherine Cookson, outeur († 1998)
- 1925 - Jerome Felder, AKA Doc Pomus, musikant, komponis († 1991)
- 1927 - Otto Herbert Hajek, beeldhouer
- 1930 - Ross Perot, biljoenêr en politikus
- 1935 - Anna Moffo, sopraan
- 1941 - Krzysztof Kieslowski, regiseur (/1996).
- 1949 - Vera Wang, mode-ontwerper
- 1955 - Isabelle Adjani, Franse aktrise
- 1962 - Tony Leung Chiu Wai, akteur
- 1975 - Tobey Maguire, akteur
[wysig] Sterftes
- 363 - Keiser Julian
- 1458 - Alfonso V van Aragon
- 1831 - Sophie Germain, wiskundige
- 1844 - Joseph Smith, Jr..
- 1952 - Elmo Lincoln, akteur
- 1957 - Malcolm Lowry, skrywer (b. 1909)
- 1998 - Kerim Tekin, Turkse sanger
- 2001 - Jack Lemmon, akteur
[wysig] Vakansies, vierings, en waarnemingsdae
- Fees van Cyril van Alexandria.
- HIV toests dag in die VSA.
- Stonewall dag, gay regte trots dag.