29 Junie
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Inhoud |
[wysig] Gebeure
- 1613 - Shakespeare se Globe Teater brand af.
- 1922 - Frankryk vergun 100 hektaar by Vimy Ridge "vrylik en vir altyd, aan die regering van Kanada, vir die gratis gebruik van die grond kwytgeskeld van alle belasting".
- 1927 - Die eerste toetslopie van Wallace Turnbull se verstelbare-hellingshoek skroef vindplaas.
- 1995 - Die Ruimtependeltuig Atlantis koppel vir die eerste keer met die Russiese Mir ruimtestasie
[wysig] Geboortes
- 1577 - Peter Paul Rubens, Vlaamse skilder.
- 1900 - Antoine de Saint-Exupéry, Franse skrywer en vlieënier († 1944)
- 1890 - Henny van Andel-Schipper, oudste erkende mens in die wêreld
- 1929 - Oriana Fallaci, Italiaanse joernalis en skryfster († 2006)
[wysig] Sterftes
[wysig] Vakansies, vierings, en waarmeningsdae
06-27 | 06-28 | 06-29 | 06-30 | 07-31 |