26 Junie
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Inhoud |
[wysig] Gebeure
- 684 Benedict II word die Pous.
- 1483 Richard III word die koning van Engeland.
- 1923 Die eerste 24 uur Le Mans resies.
- 1924 Besettende magte van die VSA verlaat die Dominikaanse republiek.
- 1945 Die grondwet van die Verenigde nasies geteken.
- 1948 Die Westerse geallieerdes begin 'n lugbrug na Wes-Berlyn na 'n blok deur die Sowjet-Unie.
- 1977 Elvis Presley hou sy laaste konsert.
- 1979 Muhammad Ali tree af.
[wysig] Geboortes
- 1824 Lord Kelvin, fisikus.
- 1854 Robert Laird Borden, politikus.
- 1892 Pearl S. Buck, skrywer (/1973).
- 1898 Willy Messerschmidt, ontwerper (/1978).
- 1904 Peter Lorre, akteur (/1964.
- 1912 Jay Silverheels, akteur (/1980).
- 1925 Pavel Belyayev, ruimtevaarder (/1970).
- 1943 Klaus von Klitzing, fisikus.
- 1956 Chris Isaak, sanger.
- 1961 Greg Lemond, atleet.
[wysig] Sterftes
- 1541 Francisco Pizarro, soldaat.
- 1922 Albert I van Monaco.
- 1947 Richard Bedford Bennett, politikus.
- 1993 William H. Riker, staatswetenskaplike.
- 2003 Strom Thurmond, politikus.
[wysig] Vakansies, vierings, en waarnemingsdae
- Verenigde nasies se dag van steun vir slagoffers van marteling.
Sien ook bewegende vakansies, vierings, en waarnemingsdae.
06-24 | 06-25 | 06-26 | 06-27 | 06-28 |
/Bronnemateriaal