Ebooks, Audobooks and Classical Music from Liber Liber
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z





Web - Amazon

We provide Linux to the World


We support WINRAR [What is this] - [Download .exe file(s) for Windows]

CLASSICISTRANIERI HOME PAGE - YOUTUBE CHANNEL
SITEMAP
Audiobooks by Valerio Di Stefano: Single Download - Complete Download [TAR] [WIM] [ZIP] [RAR] - Alphabetical Download  [TAR] [WIM] [ZIP] [RAR] - Download Instructions

Make a donation: IBAN: IT36M0708677020000000008016 - BIC/SWIFT:  ICRAITRRU60 - VALERIO DI STEFANO or
Privacy Policy Cookie Policy Terms and Conditions
Landengte - Wikipedia

Landengte

vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.

The Isthmus of Panama connects North and South America.
Vergroot
The Isthmus of Panama connects North and South America.

'n Landengte (Engels: isthmus van die Grieks ισθμός, isthmos) is 'n nou strook land wat aan beide kante deur water begrens word en twee groot landmassas aan mekaar verbind. Dit is die omgekeerde van 'n seestraat (wat tussen twee landmassas lê en twee groter waterliggame verbind).

Landengtes is natuurlik geskikte plekke om kanale te bou. Die Panama Kanaal, wat die Atlantiese en Stille Oseane verbind, verminder skeepsreistyd tussen die oos- en weskus van die Amerikas drasties. Die Suez Kanaal is nog 'n voorbeeld - dit laat verskeping tussen Europa en Asië toe sonder om óm die suidpunt van Afrika te vaar.

[wysig] Lys van landengtes

  • die Landengte van Panama – een van die bekendste landengtes - verbind Noord-Amerika en Suid-Amerika.
  • die Landengte van Korinte in Griekeland – die eerste landengte om die naam isthmos te kry.
  • die Landengte van Dubrovnik – vandag se Stradun, (hoofstraat), wat Laus en Dub in 'n enkele stadseenheid verenig het
  • the Landengte van Suez - die landengte tussen Noord-Afrika en Suidwes-Asië, in Egipte waar die Suez Kanaal geleë is
  • die Landengte van Kra, wat die Maleie skiereiland met die Asiese vasteland verbind
  • die Landengte van Avalon in Kanada – skei die hoofeiland van Newfoundland van die Avalonskiereiland (waar die hoofstad, St. John's, geleë is)
  • die Landengte van Chignecto – verbind die vastelandgedeelte van Nova Scotia met Noord-Amerika
  • die Landengte van Tehuantepec - verbind Yucatan en Sentraal-Amerika met die res van Meksiko
  • the Landengte of Perekop tussen die Krim en die eintlike Oekraïne
  • die Kareliese Landengte tussen die Golf van Finland en Ladogameer
  • die Madison Landengte, tussen Mendotameer en Mononameer in Madison, Wisconsin

[wysig] Kyk ook

Our "Network":

Project Gutenberg
https://gutenberg.classicistranieri.com

Encyclopaedia Britannica 1911
https://encyclopaediabritannica.classicistranieri.com

Librivox Audiobooks
https://librivox.classicistranieri.com

Linux Distributions
https://old.classicistranieri.com

Magnatune (MP3 Music)
https://magnatune.classicistranieri.com

Static Wikipedia (June 2008)
https://wikipedia.classicistranieri.com

Static Wikipedia (March 2008)
https://wikipedia2007.classicistranieri.com/mar2008/

Static Wikipedia (2007)
https://wikipedia2007.classicistranieri.com

Static Wikipedia (2006)
https://wikipedia2006.classicistranieri.com

Liber Liber
https://liberliber.classicistranieri.com

ZIM Files for Kiwix
https://zim.classicistranieri.com


Other Websites:

Bach - Goldberg Variations
https://www.goldbergvariations.org

Lazarillo de Tormes
https://www.lazarillodetormes.org

Madame Bovary
https://www.madamebovary.org

Il Fu Mattia Pascal
https://www.mattiapascal.it

The Voice in the Desert
https://www.thevoiceinthedesert.org

Confessione d'un amore fascista
https://www.amorefascista.it

Malinverno
https://www.malinverno.org

Debito formativo
https://www.debitoformativo.it

Adina Spire
https://www.adinaspire.com