Skiereiland
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
'n Skiereiland is 'n landstuk of 'n landtong in water wat aan die vasteland of aan 'n groter eiland bevestig is. Skiereiland beteken feitlik 'byna-eiland'.
Bekende skiereilande is die Kaapse Skiereiland, die Iberiese Skiereiland (Spanje, Portugal en Andorra) en Italië.
Sommige mense beweer dat Europa 'n skiereiland van die Asiatiese kontinent is.