James Joyce
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
James Augustine Aloysius Joyce (2 Februarie, 1882 – 13 Januarie, 1941) was 'n Ierse skrywer en digter.
Hy is bekend vir sy kort stories Dubliners (1914), en sy ander boeke A Portrait of the Artist as a Young Man (1916), Ulysses (1922), en Finnegans Wake (1939).
Inhoud |
[wysig] Lewe
[wysig] 1882-1904: Dublin
James Joyce is gebore in 'n katolieke familie in die stad Dublin in die woongebied Rathgar. Hy was die oudste van tien kinders. Sy vader se familie kom oorspronklik uit Cork en was welgestelde handelsmanne.
[wysig] 1904-1920: Trieste en Zurich
[wysig] 1920-1941: Parys en Zurich
[wysig] Hoofwerke
- Dubliners
- A Portrait of the Artist as a Young Man
- Exiles and poetry
- Ulysses
- Finnegans Wake
[wysig] Bibliografie
- Stephen Hero (geskryf 1904-6: voorganger vir die Portrait, gepubliseer in 1944)
- Chamber Music (1907 gedigte)
- Dubliners (1914)
- Exiles (1915 play)
- A Portrait of the Artist as a Young Man (1916)
- Ulysses (1922)
- Pomes Penyeach (1927 gedigte)
- Finnegans Wake (1939)