Hebreeus
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Hebreeus is 'n semitiese taal wat deur die Jode in Israel as moedertaal gebesig word. Die Ou Testament van die Bybel (deur die Jode Tanach genoem) is hoofsaaklik geskryf in Hebreeus.