Den Haag
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Den Haag (amptelik: 's-Gravenhage) is die administratiewe hoofstad van Nederland, setel van die Tweede Kamer van die Nederlandse parlement, woonplek van die koningin en hoofstad van die provinsie Zuid-Holland, met 'n oppervlakte van 85,65 km² en 468 421 inwoners (1 Januarie 2005). Dit is ook 'n voetbalklub, ADO Den Haag.