Ebooks, Audobooks and Classical Music from Liber Liber
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z





Web - Amazon

We provide Linux to the World


We support WINRAR [What is this] - [Download .exe file(s) for Windows]

CLASSICISTRANIERI HOME PAGE - YOUTUBE CHANNEL
SITEMAP
Audiobooks by Valerio Di Stefano: Single Download - Complete Download [TAR] [WIM] [ZIP] [RAR] - Alphabetical Download  [TAR] [WIM] [ZIP] [RAR] - Download Instructions

Make a donation: IBAN: IT36M0708677020000000008016 - BIC/SWIFT:  ICRAITRRU60 - VALERIO DI STEFANO or
Privacy Policy Cookie Policy Terms and Conditions
7 Februarie - Wikipedia

7 Februarie

vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.

7 Februarie is die 38ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender. Daar volg nog 327 dae in die res van die jaar (328 in skrikkeljare).

Jan - Februarie - Mar
So Ma Di Wo Do Vr Sa
1 2 3 4 5 6 7
8 9 10 11 12 13 14
15 16 17 18 19 20 21
22 23 24 25 26 27 28
29 (30)  
2004 dag rangskikking
Al die dae

Inhoud

[wysig] Gebeure

  • 457 Leo I word keiser van die Bisantynse ryk.
  • 1301 Edward van Caernarvon (later koning Edward II van Engeland) word die eerste Prins van Wallis.
  • 1550 Julius III word pous.
  • 1613 Mikhail Romanov word tsaar van Rusland.
  • 1807 Napoleon se Fraanse ryk begin teen die Russiese en Pruisiese magte van die Vierde koalisie veg in die slag van Eylau in Pole.
  • 1882 In Mississippi City, Mississippi vind die laaste swaargewig boks kampioenskap geveg plaas sonder handskoene.
  • 1898 Emile Zola word verhoor vir laster vir J'Accuse.
  • 1900 Die Britse Labour Party word geskep.
  • 1944 Tweede Wêreldoorlog: Nazi magte begin met 'n teenoffensief in Anzio in Italië.
  • 1962 Die regering van die VSA verban alle Kubaanse in- en uitvoere.
  • 1964 Die Beatles besoek die VSA vir die eerste keer.
  • 1971 Vroue kry stemreg in Switserland.
  • 1974 Grenada word onafhanklik van die Verenigde Koninkryk.
  • 1977 Die Sowjetunie lanseer Soyuz 24.
  • 1984 Ruimtevaarders Bruce McCandless II en Robert L. Stewart doen die eerste lynlose ruimtewandeling.
  • 1986 28 jaar se eenfamilieregering eindig in Haïti to president Jean-Claude Duvalier vlug.
  • 1990 Ineenstorting van die Sowjetunie: die sentrale komitee van die Sowjet kommuniste party stem in om hul monopolie van beheer te laat vaar.
  • 1991 Haïti se eerste demokraties verkose president, Jean-Bertrand Aristide, word ingesweer.
  • 1992 Die Europese Unie word gevorm.
  • 2003 Laaste kontak na Pioneer 10 beantwoord.

[wysig] Geboortes

[wysig] Sterftes

[wysig] Vakansies, vierings en waarnemingsdae

Our "Network":

Project Gutenberg
https://gutenberg.classicistranieri.com

Encyclopaedia Britannica 1911
https://encyclopaediabritannica.classicistranieri.com

Librivox Audiobooks
https://librivox.classicistranieri.com

Linux Distributions
https://old.classicistranieri.com

Magnatune (MP3 Music)
https://magnatune.classicistranieri.com

Static Wikipedia (June 2008)
https://wikipedia.classicistranieri.com

Static Wikipedia (March 2008)
https://wikipedia2007.classicistranieri.com/mar2008/

Static Wikipedia (2007)
https://wikipedia2007.classicistranieri.com

Static Wikipedia (2006)
https://wikipedia2006.classicistranieri.com

Liber Liber
https://liberliber.classicistranieri.com

ZIM Files for Kiwix
https://zim.classicistranieri.com


Other Websites:

Bach - Goldberg Variations
https://www.goldbergvariations.org

Lazarillo de Tormes
https://www.lazarillodetormes.org

Madame Bovary
https://www.madamebovary.org

Il Fu Mattia Pascal
https://www.mattiapascal.it

The Voice in the Desert
https://www.thevoiceinthedesert.org

Confessione d'un amore fascista
https://www.amorefascista.it

Malinverno
https://www.malinverno.org

Debito formativo
https://www.debitoformativo.it

Adina Spire
https://www.adinaspire.com