1 Oktober
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Sep - Oktober - Nov | ||||||
So | Ma | Di | Wo | Do | Vr | Sa |
1 | 2 | |||||
3 | 4 | 5 | 6 | 7 | 8 | 9 |
10 | 11 | 12 | 13 | 14 | 15 | 16 |
17 | 18 | 19 | 20 | 21 | 22 | 23 |
24 | 25 | 26 | 27 | 28 | 29 | 30 |
31 | ||||||
2004 dag rangskikking Al die dae |
Inhoud |
[wysig] Gebeure
- 1795 - België word deur Frankryk oorwin.
- 1800 - Spanje staan 'n deel van Noord-Amerika wat as Louisiana bekend gestaan het aan Frankryk af in die Verdrag van San Ildefonso.
- 1969 - Die Frans - Britse supersoniese vliegtuig, die Concorde oorskry vir die eerste keer Mach 1
- 1970 - Leila Khaled, 'n vroulike lid van 'n Palestynse groep wat op 6 September saam met Patrick Arguello van Nicaragua, gepoog het om El Al Vlug 219 van Amsterdam na New York te kaap, word deur die Verenigde Koninkryk vrygelaat in ruil vir gyselaars uit verwante kapings.
[wysig] Geboortes
- 1930 - Philippe Noiret, Franse akteur († 23 November 2006)