Ebooks, Audobooks and Classical Music from Liber Liber
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z





Web - Amazon

We provide Linux to the World


We support WINRAR [What is this] - [Download .exe file(s) for Windows]

CLASSICISTRANIERI HOME PAGE - YOUTUBE CHANNEL
SITEMAP
Audiobooks by Valerio Di Stefano: Single Download - Complete Download [TAR] [WIM] [ZIP] [RAR] - Alphabetical Download  [TAR] [WIM] [ZIP] [RAR] - Download Instructions

Make a donation: IBAN: IT36M0708677020000000008016 - BIC/SWIFT:  ICRAITRRU60 - VALERIO DI STEFANO or
Privacy Policy Cookie Policy Terms and Conditions
19 Oktober - Wikipedia

19 Oktober

vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.

Inhoud

[wysig] Gebeure

Hannibal
Vergroot
Hannibal
  • 202 v.C. - Die Carthaagse generaal Hannibal word deur prokonsul, Scipio Africanus van die Romeinse Republiek, verslaan in die Slag van Zama, wat 'n einde bring aan die Tweede Puniese oorlog.
  • 1469 - Ferdinand II van Aragon trou met Isabella van Kastilië wat die weg baan vir die vereniging van Aragon en Kastilië in een land, Spanje.
  • 1781 - Na die nederlaag by die Slag van Yorktown, gee Britse magte onder Lord Charles Cornwallis amptelik oor en 'n einde word gebring aan die Amerikaanse Rewolusionêre oorlog.
    Lord Charles Cornwallis
    Vergroot
    Lord Charles Cornwallis


  • 1943 - Streptomycin, die eerste antibiotiese middel teen tuberkulose, word vir die eerste keer deur navorsers by Rutgers Universiteit geïsoleer.
  • 1951Britse magte beset die Suezkanaalgebied in 'n snelle dagbreekinval. Presies drie jaar later word die Suezkanaalooreenkoms geteken waarvolgens Britse magte oor die volgende 20 maande onttrek sou word.
  • 1961Apartheid: 'n Algemene verkiesing in Suid-Afrika, waarin slegs wit kiesers kon stem, word deur die regerende Nasionale Party gewen.
  • 1977Apartheid: Twee swart koerante (The World en The Weekend World) en 18 swart organisasies word deur die Suid-Afrikaanse regering verban.
  • 1987 - Die Dow Jones industriële indeks val met 22% op Swart Maandag, die grootste ineenstorting in die geskiedenis wat op een dag plaasvind.

[wysig] Geboortes

[wysig] Sterftes

[wysig] Vakansies, vierings, en waarmeningsdae


10-17 10-18 10-19 10-20 10-21
Dae in die Geskiedenis
Our "Network":

Project Gutenberg
https://gutenberg.classicistranieri.com

Encyclopaedia Britannica 1911
https://encyclopaediabritannica.classicistranieri.com

Librivox Audiobooks
https://librivox.classicistranieri.com

Linux Distributions
https://old.classicistranieri.com

Magnatune (MP3 Music)
https://magnatune.classicistranieri.com

Static Wikipedia (June 2008)
https://wikipedia.classicistranieri.com

Static Wikipedia (March 2008)
https://wikipedia2007.classicistranieri.com/mar2008/

Static Wikipedia (2007)
https://wikipedia2007.classicistranieri.com

Static Wikipedia (2006)
https://wikipedia2006.classicistranieri.com

Liber Liber
https://liberliber.classicistranieri.com

ZIM Files for Kiwix
https://zim.classicistranieri.com


Other Websites:

Bach - Goldberg Variations
https://www.goldbergvariations.org

Lazarillo de Tormes
https://www.lazarillodetormes.org

Madame Bovary
https://www.madamebovary.org

Il Fu Mattia Pascal
https://www.mattiapascal.it

The Voice in the Desert
https://www.thevoiceinthedesert.org

Confessione d'un amore fascista
https://www.amorefascista.it

Malinverno
https://www.malinverno.org

Debito formativo
https://www.debitoformativo.it

Adina Spire
https://www.adinaspire.com