18 Oktober
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Inhoud |
[wysig] Gebeure
- 1009 - Die Heilige Grafkerk, 'n Christen kerk nou binne die ommuurde Ou Stad van Jerusalem, word deur die mal Fatimid caliph Al-Hakim bi-Amr Allah vernietig.
- 1851 - Moby-Dick, 'n roman deur Herman Melville, word vir die eerste keer uitgegee as The Whale (Die Walvis).
- 1870 - Windhoek, die hoofstad van Namibië, word deur kaptein Kurt von Francois gestig.
- 1912 - Die Turkse Sultan doen afstand van Libië ten gunste van Italië onder 'n verdrag geteken in Ouchy, Switserland.
- 1922 - 'n Konsortium stig die British Broadcasting Company om 'n netwerk van radiosenders te vestig om 'n nasionale uitsaaidiens in die Verenigde Koninkryk daar te stel.
- 1954 - Texas Instruments stel die eerste transistorradio bekend.
- 1977 - 'n Duitse anti-terrorisme eenheid bestorm 'n Lufthansa-vliegtuig wat deur die Rooileër faksie (Rote Armee Fraktion) geskaak is as deel van 'n reeks gebeure wat as die Duitse Herfs bekend staan. Al die gyselaars word onbeseer bevry; slegs 'n enkele terroris aan boord oorleef die insident.
- 1995 - Libië kondig aan dat meer as 'n miljoen Afrikane uit die land gesit gaan word.
[wysig] Geboortes
[wysig] Sterftes
[wysig] Vakansies, vierings, en waarmeningsdae
- Alaskadag; Feesdag van Sint Lukas.
10-16 | 10-17 | 10-18 | 10-19 | 10-20 |