Ebooks, Audobooks and Classical Music from Liber Liber
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z





Web - Amazon

We provide Linux to the World


We support WINRAR [What is this] - [Download .exe file(s) for Windows]

CLASSICISTRANIERI HOME PAGE - YOUTUBE CHANNEL
SITEMAP
Audiobooks by Valerio Di Stefano: Single Download - Complete Download [TAR] [WIM] [ZIP] [RAR] - Alphabetical Download  [TAR] [WIM] [ZIP] [RAR] - Download Instructions

Make a donation: IBAN: IT36M0708677020000000008016 - BIC/SWIFT:  ICRAITRRU60 - VALERIO DI STEFANO or
Privacy Policy Cookie Policy Terms and Conditions
Hezbollah - Wikipedia

Hezbollah

vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.

Hezbollah se vlag
Vergroot
Hezbollah se vlag

Hisbollah (Arabies: ‮حزب الله‬, baie keer ook Hizbullah, Hizb-Allah of Hisbollah geskryf), is 'n Islamitiese Libanese Organisasie. Dit het in 1982 ontstaan deur die samesmelting van verskeie Sjiïtiese groepe om teen die Israeliese Inval in Libanon te veg. Dit word blykbaar finansieel en ideologies deur Iran ondersteun.

In Libanon is dit enersyds 'n politieke party wat sedert 1992 ook in die parlement verteenwoordig word. Tans het hulle 14 van die 128 parlementslede. Die minister van energiesake in die huidige Libanese Regering is lid van die party. Aan die anderkant beskik dit egter ook oor paramilitêre eenhede wat veral in die suide van die land onafhanklik van staatsbeheer optree. Hezbollah streef ook sosiaal-politieke doelstellings soos gesondheid, opvoeding en media na. Hezbollah word tans deur Sayyid Hassan Nasrallah gelei.

Die VSA en 'n paar ander lande beskou Hezbollah as 'n Terroriste organisasie.

[wysig] Oorsig

[wysig] Ontstaan

In 1982, kort na die Israeliese besetting van Suid-Libanon word Hezbollah uit radikale elemente van die Sjiïtiese Amal-Beweging en verskeie kleiner groepe gevorm. Nadat dit aanvanklik aan die kant van die Amal-militêre teen die Israeliese weermag in Libanon geveg het, onstaan daar in 1985 swaar gevegte tussen die deur Iran ondersteunde Hezbollah en Amal wat weer deur Sirië ondersteun is. Die einde van die Libanese Burgeroorlog lei opnuut tot versoening tussen die twee Sjiïtiese militêre groepe. Hulle politieke vleuels het ondertussen ook 'n verkiesingsooreenkoms aangegaan.

[wysig] Finansiering

Hezbollah word gefinansier deur hoofsaaklik onverklaarde donateurs asook deur Iran wat maandeliks tot 50 miljoen euro aan Hezbollah skenk. Baie van Hezbollah se wapens kom ook uit Iran.

Our "Network":

Project Gutenberg
https://gutenberg.classicistranieri.com

Encyclopaedia Britannica 1911
https://encyclopaediabritannica.classicistranieri.com

Librivox Audiobooks
https://librivox.classicistranieri.com

Linux Distributions
https://old.classicistranieri.com

Magnatune (MP3 Music)
https://magnatune.classicistranieri.com

Static Wikipedia (June 2008)
https://wikipedia.classicistranieri.com

Static Wikipedia (March 2008)
https://wikipedia2007.classicistranieri.com/mar2008/

Static Wikipedia (2007)
https://wikipedia2007.classicistranieri.com

Static Wikipedia (2006)
https://wikipedia2006.classicistranieri.com

Liber Liber
https://liberliber.classicistranieri.com

ZIM Files for Kiwix
https://zim.classicistranieri.com


Other Websites:

Bach - Goldberg Variations
https://www.goldbergvariations.org

Lazarillo de Tormes
https://www.lazarillodetormes.org

Madame Bovary
https://www.madamebovary.org

Il Fu Mattia Pascal
https://www.mattiapascal.it

The Voice in the Desert
https://www.thevoiceinthedesert.org

Confessione d'un amore fascista
https://www.amorefascista.it

Malinverno
https://www.malinverno.org

Debito formativo
https://www.debitoformativo.it

Adina Spire
https://www.adinaspire.com