Elektroniese pos
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
E-pos, of epos (Engels: Email), kort vir "elektroniese pos" (in teenstelling met konvensionele pos), verwys na die skryf, stuur en ontvang van boodskappe via elektroniese kommunikasiestelsels. Die meeste e-posstelsels wat vandag in gebruik is, maak gebruik van die Internet . Epos is een van die populêrste gebruike van die internet.
[wysig] Geskiedenis
Anders as wat party moontlik sou dink, predateer e-pos die Internet. Dit is al gebruik sedert die 1960s.