3 Februarie
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
3 Februarie is die 34ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender. Daar volg nog 331 dae in die res van die jaar (332 in skrikkeljare).
Jan - Februarie - Mar | ||||||
So | Ma | Di | Wo | Do | Vr | Sa |
1 | 2 | 3 | 4 | 5 | 6 | 7 |
8 | 9 | 10 | 11 | 12 | 13 | 14 |
15 | 16 | 17 | 18 | 19 | 20 | 21 |
22 | 23 | 24 | 25 | 26 | 27 | 28 |
29 | (30) | |||||
2004 dag rangskikking Al die dae |
Inhoud |
[wysig] Gebeure
- 1488 - Bartolomeus Dias van Portugal seil om die Kaap van Goeie Hoop by die suidelike punt van Afrika en land in Mosselbaai.
- 1867 - Kroonprins Mutsuhito bestyg die Japannese troon wat die Meiji Era in lui.
- 1966 - Die onbemande Sowjet ruimtetuig Luna 9 word die eerste verkenningstuig om op die Maan te land en beelde van die maanlandskap terug te stuur Aarde toe.
- 1969 - Yasser Arafat word die leier van die Palestynse bevrydingbeweging.