Jimmy Carter
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
|
James Earl Carter Jr. (gebore 1 Oktober, 1924) was die 39ste (1977-1981) President van die Verenigde State. Hy is ook 'n outeur en ontvanger van die 2002 Nobel Prys vir Vrede.
Voorganger: Gerald R. Ford |
Presidente van die Verenigde State | Opvolger: Ronald Reagan |