Ebooks, Audobooks and Classical Music from Liber Liber
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z





Web - Amazon

We provide Linux to the World


We support WINRAR [What is this] - [Download .exe file(s) for Windows]

CLASSICISTRANIERI HOME PAGE - YOUTUBE CHANNEL
SITEMAP
Audiobooks by Valerio Di Stefano: Single Download - Complete Download [TAR] [WIM] [ZIP] [RAR] - Alphabetical Download  [TAR] [WIM] [ZIP] [RAR] - Download Instructions

Make a donation: IBAN: IT36M0708677020000000008016 - BIC/SWIFT:  ICRAITRRU60 - VALERIO DI STEFANO or
Privacy Policy Cookie Policy Terms and Conditions
Helgoland - Wikipedia

Helgoland

vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.

Helgoland is 'n eiland in die Noordsee, 70 km van die kus van Duitsland. Dit is ongeveer 4 000 VGE gevorm en was al vroeg in die Neolitikum tydperk bewoon.

In die vroeë Middeleeue het die Friese daar gewoon en die huidige bevolking praat steeds 'n Noordfries dialek. Later het Denemarke dit in besit geneem en in die tyd van die Hanse was dit 'n tuiste vir seerowers.

Na die groot storm van 1720 is dit verdeel in twee eilande: die Oberland (1 km2) wat uit klippe bestaan, en die Duin (0,7 km2) wat uit sand bestaan.

Die lange Anna
Vergroot
Die lange Anna

Hierdie strategiese belangrike eiland, het van 1814 aan Brittanje behoort (Heligoland). Die slag van Helgoland, tussen Oostenryk en Denemarke op 9 Mei 1864 tydens die Schleswig oorlog, was die laaste seegeveg wat met linies van houtskepe. Na 1890 was die eiland 'n basis vir die Duitse vloot. Die slag van Helgolandbaai op 28 Augustus 1914 was die eerste seegeveg van die Eerste Wêreldoorlog, en tydens dié oorlog is die bevolking ontruim. Tydens die Tweede Wêreldoorlog is die bevolking weer geteiken. Meer as 'n duisend bomwerpers het Helgoland aangeval op 18 April 1945. Die bevolking is na die oorgawe weer gedeporteer en die Britse lugmag het die eiland gebruik vir skietoefeninge. Presies twee jaar later het die Britse vloot 6 800 ton plofstof op die eiland gedetoneer om die eiland te probeer sink. In 1952 is die eiland weer aan die Duitsers teruggegee.

Dit is nou deel van Sleeswyk-Holstein, met ongeveer 1650 inwoners, en is 'n gunsteling vir toeriste en veral voëlliefhebbers.

Our "Network":

Project Gutenberg
https://gutenberg.classicistranieri.com

Encyclopaedia Britannica 1911
https://encyclopaediabritannica.classicistranieri.com

Librivox Audiobooks
https://librivox.classicistranieri.com

Linux Distributions
https://old.classicistranieri.com

Magnatune (MP3 Music)
https://magnatune.classicistranieri.com

Static Wikipedia (June 2008)
https://wikipedia.classicistranieri.com

Static Wikipedia (March 2008)
https://wikipedia2007.classicistranieri.com/mar2008/

Static Wikipedia (2007)
https://wikipedia2007.classicistranieri.com

Static Wikipedia (2006)
https://wikipedia2006.classicistranieri.com

Liber Liber
https://liberliber.classicistranieri.com

ZIM Files for Kiwix
https://zim.classicistranieri.com


Other Websites:

Bach - Goldberg Variations
https://www.goldbergvariations.org

Lazarillo de Tormes
https://www.lazarillodetormes.org

Madame Bovary
https://www.madamebovary.org

Il Fu Mattia Pascal
https://www.mattiapascal.it

The Voice in the Desert
https://www.thevoiceinthedesert.org

Confessione d'un amore fascista
https://www.amorefascista.it

Malinverno
https://www.malinverno.org

Debito formativo
https://www.debitoformativo.it

Adina Spire
https://www.adinaspire.com