3 September
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Inhoud |
[wysig] Gebeure
- 301 - San Marino, een van die kleinste lande in die wêreld en die oudste republiek ter wêreld wat steeds bestaan, word deur Sint Marinus gestig.
- 1783 – Die ondertekening van die Verdrag van Parys beëindig die Amerikaanse Revolusionêre Oorlog.
- 1901 – Anglo-Boereoorlog: Die 31-jarige Jan Smuts lei 'n kommando oor die Oranjerivier in 'n aanval op die Brits-beheerde Kaapkolonie in Suid-Afrika.
- 1934 Habib Ali Bourguiba en die leiers van die Neo Destour party in Tunisië word onder huisarres geplaas.
- 1939 – Tweede Wêreldoorlog: Met die oorlogsverklaring van Frankryk aan Duitsland weens die Duitse inval in Pole begin die "skemeroorlog" (Duits: Sitzkrieg, Frans: drôle de guerre) aan die Duits-Franse grens.
- 1976 - Die Viking 2 ruimtetuig land op Mars en neem die eerste naby-foto's van die planeet se oppervlak.
- 1987 - President Jean-Baptiste Bagaza van Burundi word deur 'n militêre staatsgreep afgeset. Pierre Buyoya vervang hom as hoof van die Militêre Komitee vir Nasionale Redding.
[wysig] Geboortes
[wysig] Sterftes
-
- 1969 - Ho Chi Minh op 79-jarige ouderdom in Hanoi, Viëtnam.
[wysig] Vakansies, vierings, en waarmeningsdae
- 1971- Onafhanklikheidsdag in Katar
09-01 | 09-02 | 09-03 | 09-04 | 09-05 |