Ebooks, Audobooks and Classical Music from Liber Liber
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z





Web - Amazon

We provide Linux to the World


We support WINRAR [What is this] - [Download .exe file(s) for Windows]

CLASSICISTRANIERI HOME PAGE - YOUTUBE CHANNEL
SITEMAP
Audiobooks by Valerio Di Stefano: Single Download - Complete Download [TAR] [WIM] [ZIP] [RAR] - Alphabetical Download  [TAR] [WIM] [ZIP] [RAR] - Download Instructions

Make a donation: IBAN: IT36M0708677020000000008016 - BIC/SWIFT:  ICRAITRRU60 - VALERIO DI STEFANO or
Privacy Policy Cookie Policy Terms and Conditions
Oranjerivier - Wikipedia

Oranjerivier

vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.

Vergroot

Die Oranjerivier is die grootste rivier in Suid-Afrika. Dit word ook soms die Gariep genoem.

Die rivier ontspring in die Drakensberge van Lesotho, naby die grens met Suid-Afrika. Dit vloei weswaarts op die grens van die Vrystaat, deur die Noord-Kaap en vorm uiteindelik die suidelike grens tussen Suid-Afrika en Namibië, voordat dit uitmond in die Atlantiese Oseaan by Alexanderbaai, omtrent halfpad tussen Walvisbaai en Kaapstad.

Die Augrabies-waterval is in die Noord-Kaap en daar tuimel die Oranjerivier 60m na benede.

Die grootste syrivier is die Vaalrivier wat die Oranjerivier suidwes van Kimberley ontmoet. Ander kleiner syriviere van die Oranje- en die Vaalrivier is die Brak-, Caledon-, Harts-, Klip-, Modder-, Mooi-, en Vetriviere, wat die hele Vrystaat, Lesotho en groot dele van die ou Transvaal- en Kaapprovinsies dreineer.

Die Oranjerivier verskaf water vir vele landbou-aktiwiteite, veral in die Noord-Kaap.

Opgaardamme: die vinnige afloop van die rivier word gestuit deur die Gariepdam (voorheen Hendrik Verwoerddam) en Vanderkloofdam. Die damme stoor water in die reënseisoen, wat beheersd vrygelaat word vir besproeiing.

Baie boere gebruik ook die Oranjerivier se water vir besproeiing van landerye.


Sien ook: Augrabies nasionale park.

Our "Network":

Project Gutenberg
https://gutenberg.classicistranieri.com

Encyclopaedia Britannica 1911
https://encyclopaediabritannica.classicistranieri.com

Librivox Audiobooks
https://librivox.classicistranieri.com

Linux Distributions
https://old.classicistranieri.com

Magnatune (MP3 Music)
https://magnatune.classicistranieri.com

Static Wikipedia (June 2008)
https://wikipedia.classicistranieri.com

Static Wikipedia (March 2008)
https://wikipedia2007.classicistranieri.com/mar2008/

Static Wikipedia (2007)
https://wikipedia2007.classicistranieri.com

Static Wikipedia (2006)
https://wikipedia2006.classicistranieri.com

Liber Liber
https://liberliber.classicistranieri.com

ZIM Files for Kiwix
https://zim.classicistranieri.com


Other Websites:

Bach - Goldberg Variations
https://www.goldbergvariations.org

Lazarillo de Tormes
https://www.lazarillodetormes.org

Madame Bovary
https://www.madamebovary.org

Il Fu Mattia Pascal
https://www.mattiapascal.it

The Voice in the Desert
https://www.thevoiceinthedesert.org

Confessione d'un amore fascista
https://www.amorefascista.it

Malinverno
https://www.malinverno.org

Debito formativo
https://www.debitoformativo.it

Adina Spire
https://www.adinaspire.com