Ebooks, Audobooks and Classical Music from Liber Liber
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z





Web - Amazon

We provide Linux to the World


We support WINRAR [What is this] - [Download .exe file(s) for Windows]

CLASSICISTRANIERI HOME PAGE - YOUTUBE CHANNEL
SITEMAP
Audiobooks by Valerio Di Stefano: Single Download - Complete Download [TAR] [WIM] [ZIP] [RAR] - Alphabetical Download  [TAR] [WIM] [ZIP] [RAR] - Download Instructions

Make a donation: IBAN: IT36M0708677020000000008016 - BIC/SWIFT:  ICRAITRRU60 - VALERIO DI STEFANO or
Privacy Policy Cookie Policy Terms and Conditions
Suidelike-Nederlande - Wikipedia

Suidelike-Nederlande

vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.

Geskiedenis van die Nederlande

Bourgondiese Nederlande
Prinsbisdom
Luik

Prinsdom
Stavelot-
Malmedy

Hertogdom
Bouillon
e.a.

Sewentien Provinsies

Spaanse Nederlande
1581

1795
Verenigde Provinsies
Suidelike Nederlande
Oostenrykse Nederlande
(Nederlandse State)

Bataafse Republiek
1795 1804
Eerste Franse Republiek
Koninkryk Holland
1804 1815
Eerste Franse Keiserryk
1815 1830
Verenigde Koninkryk van die Nederlande
Groot- Hertogdom Luxemburg

Nederland

België

Luxemburg
Die Oostenrykse Nederlande in 1786
Vergroot
Die Oostenrykse Nederlande in 1786

Die Suidelike-Nederlande is die naam van die vorstedomme wat na die Tagtigjarige Oorlog onder Spaanse gesag gebly het.

Oor die algemeen word die onderstaande gebiede bedoel. Die meeste hiervan behoort nou tot België, maar enkele maak tans deel uit van Frankryk, Nederland of Luxemburg. Kleine stukkies lê ook in Duitsland.

  • Artesië
  • Brabant en Limburg (VS)
  • Doornik en die Doornikse (VS)
  • Opper-Gelre of Gelder (VS)
  • Henegouwen (VS)
  • Luxemburg
  • Mechelen (VS)
  • Namen (VS)
  • Rijsels-Vlaanderen met die stede Lille (Rijsel), Douai en Oorschie
  • Vlaandere (VS)
  • later ook Wes-Vlaandere (VS)

Die Boergondiese hertogs, en later die keisers, was onderskeidelik hertog, graaf of heer in elk van die gebiede. Daar was 'n begin van gesamentlike bestuur; daarby behoort die Grote Raad van Mechelen as hoogste regsraad. Na die Spaanse Opvolgingsoorlog in 1713 kom die Suidelike Nederlande onder die gesag van 'n Oostenrykse tak van die Habsburgers en word hulle min of meer afhanklikhede van Oostenryk. Onder Louis XIV word enkele van die vorstedomme (Rijsel, Artesië en dele van Vlaandere en Henegouwen) deur Frankryk ingepalm en geanneekseer.

In 1790 roep meeste van die oorblywende provinsies (hierbo aangeduid met VS) onafhanklikheid uit as die republiek van die Verenigde Nederlandse State. Teen die einde van die jaar is Oostenrykse gesag weer herstel, maar nie vir lank nie.

In die Franse tyd (1792-1815) word die Prinsbisdom Luik, die Prinsdom Stavelot-Malmedy, die Hertogdom Bouillon, en nog 'n paar klein selfstandige gebiede, wat nooit tot die Oostenrykse Nederlande behoort het nie, met die Suidelike Nederlande verenig.

100px|thumb|left|Die eerste Belgiese vlag in 1830 Na die Kongres van Wenen in 1815 word die gebiede 'n onderdeel van die Verenigde Koninkryk van die Nederlande. In 1830 roep hulle onafhanklikheid onder die naam België uit. Dit word in 1839 deur Nederland in 'n verdrag erken. Daarby kry België ook die Franstalige deel van Luxemburg. In praktyk moes België eerds die Duitstalige deel teruggee aan Willem I, saam met die huidige Limburg (Nederland).

Our "Network":

Project Gutenberg
https://gutenberg.classicistranieri.com

Encyclopaedia Britannica 1911
https://encyclopaediabritannica.classicistranieri.com

Librivox Audiobooks
https://librivox.classicistranieri.com

Linux Distributions
https://old.classicistranieri.com

Magnatune (MP3 Music)
https://magnatune.classicistranieri.com

Static Wikipedia (June 2008)
https://wikipedia.classicistranieri.com

Static Wikipedia (March 2008)
https://wikipedia2007.classicistranieri.com/mar2008/

Static Wikipedia (2007)
https://wikipedia2007.classicistranieri.com

Static Wikipedia (2006)
https://wikipedia2006.classicistranieri.com

Liber Liber
https://liberliber.classicistranieri.com

ZIM Files for Kiwix
https://zim.classicistranieri.com


Other Websites:

Bach - Goldberg Variations
https://www.goldbergvariations.org

Lazarillo de Tormes
https://www.lazarillodetormes.org

Madame Bovary
https://www.madamebovary.org

Il Fu Mattia Pascal
https://www.mattiapascal.it

The Voice in the Desert
https://www.thevoiceinthedesert.org

Confessione d'un amore fascista
https://www.amorefascista.it

Malinverno
https://www.malinverno.org

Debito formativo
https://www.debitoformativo.it

Adina Spire
https://www.adinaspire.com