Ebooks, Audobooks and Classical Music from Liber Liber
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z





Web - Amazon

We provide Linux to the World


We support WINRAR [What is this] - [Download .exe file(s) for Windows]

CLASSICISTRANIERI HOME PAGE - YOUTUBE CHANNEL
SITEMAP
Audiobooks by Valerio Di Stefano: Single Download - Complete Download [TAR] [WIM] [ZIP] [RAR] - Alphabetical Download  [TAR] [WIM] [ZIP] [RAR] - Download Instructions

Make a donation: IBAN: IT36M0708677020000000008016 - BIC/SWIFT:  ICRAITRRU60 - VALERIO DI STEFANO or
Privacy Policy Cookie Policy Terms and Conditions
René Descartes - Wikipedia

René Descartes

vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.

René Descartes
Vergroot
René Descartes

René Descartes, (31 Maart 159611 Februarie 1650) gebore in Touraine, Frankryk, was nie net 'n filosoof nie, maar ook 'n belangrike wetenskaplike wat bygedra het tot die fisika, analitiese meetkunde, wiskunde, optika en fisiologie. Sy belangrikste bydrae is sy metode, uiteengesit in Discours de la méthode (Vertoog oor die metode) en Méditations Métaphysiques (Bepeinsinge oor die Eerste Filosofie).

Descartes se metode het behels om alles wat hy ooit geleer is, te betwyfel totdat hy 'n duidelike en ooglopende (clara et distincta) idee of beginsel gevind het wat nie in twyfel getrek kon word nie. In sy poging om alles te betwyfel, het hy uiteindelik tot die gevolgtrekking gekom dat hy alles kon betwyfel behalwe die feit dat hy twyfel. Maar as hy getwyfel het, was hy denkend. En as hy denkend was, het hy as 'n denkende wese bestaan.

Gevolglik het Descartes "ek dink" (cogito) as die eerste duidelike en ooglopende beginsel identifiseer, waarvan hy sekerheid aangaande die bestaan van dinge kon aflei. Vandaar Descartes se bekende uitsprake: dubito (ek twyfel) ergo cogito (daarom dink ek), en verder cogito ergo sum (ek dink, daarom is ek).

Hy het die menslike natuur hoofsaaklik gesien as intellek waaraan die liggaam verbind was. Rasionaliteit was egter nie net die basis van menswees nie, maar 'n sleutel tot alle realiteit. Descartes het geglo dat hy deur sy deduktiewe metode besliste kennis van alles kon bereik. Sy uitgangspunt was 'n idee wat duidelik tot sy verstand gespreek het, waarna hy deur rasionele deduksie verder kon gaan om die bestaan van alles, insluitend die wêreld en God, te demonstreer. In teenstelling met Plato, het hy nie 'n ander wêreld van idees wat rasionele denke voorafgaan, voorveronderstel nie. Nòg 'n ingebore idee, nòg 'n goddelike Wese, maar die menslike cogito - die denkproses - is die bron wat, vóór die sintuiglike ervaring, ware kennis waarborg - selfs die kennis van 'n self-openbarende God.

[wysig] Eksterne skakels

Our "Network":

Project Gutenberg
https://gutenberg.classicistranieri.com

Encyclopaedia Britannica 1911
https://encyclopaediabritannica.classicistranieri.com

Librivox Audiobooks
https://librivox.classicistranieri.com

Linux Distributions
https://old.classicistranieri.com

Magnatune (MP3 Music)
https://magnatune.classicistranieri.com

Static Wikipedia (June 2008)
https://wikipedia.classicistranieri.com

Static Wikipedia (March 2008)
https://wikipedia2007.classicistranieri.com/mar2008/

Static Wikipedia (2007)
https://wikipedia2007.classicistranieri.com

Static Wikipedia (2006)
https://wikipedia2006.classicistranieri.com

Liber Liber
https://liberliber.classicistranieri.com

ZIM Files for Kiwix
https://zim.classicistranieri.com


Other Websites:

Bach - Goldberg Variations
https://www.goldbergvariations.org

Lazarillo de Tormes
https://www.lazarillodetormes.org

Madame Bovary
https://www.madamebovary.org

Il Fu Mattia Pascal
https://www.mattiapascal.it

The Voice in the Desert
https://www.thevoiceinthedesert.org

Confessione d'un amore fascista
https://www.amorefascista.it

Malinverno
https://www.malinverno.org

Debito formativo
https://www.debitoformativo.it

Adina Spire
https://www.adinaspire.com