Ebooks, Audobooks and Classical Music from Liber Liber
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z





Web - Amazon

We provide Linux to the World


We support WINRAR [What is this] - [Download .exe file(s) for Windows]

CLASSICISTRANIERI HOME PAGE - YOUTUBE CHANNEL
SITEMAP
Audiobooks by Valerio Di Stefano: Single Download - Complete Download [TAR] [WIM] [ZIP] [RAR] - Alphabetical Download  [TAR] [WIM] [ZIP] [RAR] - Download Instructions

Make a donation: IBAN: IT36M0708677020000000008016 - BIC/SWIFT:  ICRAITRRU60 - VALERIO DI STEFANO or
Privacy Policy Cookie Policy Terms and Conditions
Heidelberg - Wikipedia

Heidelberg

vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.

'n Aantal dorpe en stede in die wêreld word Heidelberg genoem.

Inhoud

[wysig] Duitsland

Heidelberg
Wapen van Heidelberg Kaart van Duitsland met Heidelberg aangedui
Land: Duitsland
Deelstaat: Baden-Württemberg
Stigting:
Koördinate: 49° 25' N, 08° 42' O
Oppervlakte: 108,83 km²
Bevolking: 142,889 (2004)
Bevolkingsdigtheid: 1,313 / km²
Poskode: 69001–69126;
Gemeentesleutel: 08 2 21 000;
Hoogte: 116m bo seespieël
Burgemeester: Dr. Eckart Würzner


Heidelberg is 'n stad in Baden-Württemberg, Duitsland. Teen 2005 was die bewonertal ongeveer 140 000 mense in die stad se 109 km².

Heidelberg is geleë langs waar die Neckarrivier in die Rynvallei invloei en by die Ryn aansluit in Mannheim.

Heidelberg Kasteel
Vergroot
Heidelberg Kasteel

[wysig] Geografie

Heidelberg is geleë aan die linker oewer van die Neckar-rivier, begrens deur die berg Königstuhl (568 m) en Gaisberg (375 m). Aan die regter oewer is die Heiligenberg (445 m). Die Neckar sluit ongeveer 22km wes aan by die Ryn.

[wysig] Geskiedenis

Heidelberg is reeds in 1196 die eerste keer beskryf, maar die omgewing was reeds wesenlik langer bewoon: In 1907 is 'n gedeelte van 'n skedel gevind, in Mauer in die omgewing van Heidelberg, van die sogenaamde Homo heidelbergensis wat ongeveer 500 000 jare oud geskat word. Op die Heiligenberg, wat noord van die Neckar by die gebied van die stadsdeel Neuenheim geleë is, is tekens gevind van bewoners van uit die vroeg steentydperk, die Kelte en die Romeine.


[wysig] Eksterne verwysings


[wysig] Suid-Afrika


[wysig] Verenigde State van Amerika

  • Heidelberg, Pennsylvania
  • Heidelberg, Texas
  • Heidelberg, Mississippi
  • Heidelberg, Minnesota


[wysig] Australië

  • Heidelberg, Victoria


[wysig] Kanada

  • Heidelberg, Ontario
Our "Network":

Project Gutenberg
https://gutenberg.classicistranieri.com

Encyclopaedia Britannica 1911
https://encyclopaediabritannica.classicistranieri.com

Librivox Audiobooks
https://librivox.classicistranieri.com

Linux Distributions
https://old.classicistranieri.com

Magnatune (MP3 Music)
https://magnatune.classicistranieri.com

Static Wikipedia (June 2008)
https://wikipedia.classicistranieri.com

Static Wikipedia (March 2008)
https://wikipedia2007.classicistranieri.com/mar2008/

Static Wikipedia (2007)
https://wikipedia2007.classicistranieri.com

Static Wikipedia (2006)
https://wikipedia2006.classicistranieri.com

Liber Liber
https://liberliber.classicistranieri.com

ZIM Files for Kiwix
https://zim.classicistranieri.com


Other Websites:

Bach - Goldberg Variations
https://www.goldbergvariations.org

Lazarillo de Tormes
https://www.lazarillodetormes.org

Madame Bovary
https://www.madamebovary.org

Il Fu Mattia Pascal
https://www.mattiapascal.it

The Voice in the Desert
https://www.thevoiceinthedesert.org

Confessione d'un amore fascista
https://www.amorefascista.it

Malinverno
https://www.malinverno.org

Debito formativo
https://www.debitoformativo.it

Adina Spire
https://www.adinaspire.com