Ebooks, Audobooks and Classical Music from Liber Liber
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z





Web - Amazon

We provide Linux to the World


We support WINRAR [What is this] - [Download .exe file(s) for Windows]

CLASSICISTRANIERI HOME PAGE - YOUTUBE CHANNEL
SITEMAP
Audiobooks by Valerio Di Stefano: Single Download - Complete Download [TAR] [WIM] [ZIP] [RAR] - Alphabetical Download  [TAR] [WIM] [ZIP] [RAR] - Download Instructions

Make a donation: IBAN: IT36M0708677020000000008016 - BIC/SWIFT:  ICRAITRRU60 - VALERIO DI STEFANO or
Privacy Policy Cookie Policy Terms and Conditions
Gent - Wikipedia

Gent

vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.

Die belfort (wagtoring) van Gent
Vergroot
Die belfort (wagtoring) van Gent

Gent (Frans: Gand) is die ou hoofstad van die graafskap Vlaanderen (België) en geboorteplek van keiser Karel V wat ook hier opgegroei het. Vandag is Gent met sy 230 000 inwoners (2005) die hoofstad van die provinsie Oost-Vlaanderen en op een na die grootste hawe van België. Die Universiteit van Gent het sowat 28 000 studente.

[wysig] Geskiedenis

Die stad Gent groei rondom twee kloosters wat in 630 n.C. gestig word. Die vroegste dokumente waarin die stad vermeld word dateer uit die 8ste eeu. Nadat die stad in die 9de eeu deur Normandiese aanvallers verwoes is, begin die Grawe van Vlaandere, wat hier en in Brugge woon, met die versterking van Gent. Die groeiende wol- en lakennywerhede begin met die verwerking van ingevoerde Engelse wol, en maak van Gent een van die grootste en welvarendste stede noord van die Alpe. Die nuwe kasteel wat in 1180 op die rots 's Gravensteen verrys, weerspieël die mag van die destydse Grawe. Die burgerlike grondwet van die stad verseker dat die pateristiese Raad van 39 die gesag oor alle stedelike aangeleenthede het.

[wysig] Besienswaardighede en vermaak

's Gravensteen
Vergroot
's Gravensteen

Die hawe met sy nywerheidsgebied strek in die noorde tot by die Nederlandse grens; die ou stadsentrum met sy middeleeuse 's Gravensteen (kasteel van die grawe van Vlaandere) en talle historiese geboue vorm 'n skerp kontras teen die nuwe voorstad. Saans word die geboue tot middernag feestelik verlig. Drie abdye, die Sint-Baafskatedraal, die Sint-Niklaaskerk, die Gildehuizen aan die Graslei en 'n aantal museums lok besoekers, wat meer as een dag nodig het om 'n indruk van die pragtige argitektuur te kry.

In die laatsomer vind die bekende Festival van Vlaanderen plaas; die toeris kan konserte van internasionale gehalte in die middeleeuse omgewing van katedrale, abdye, die raadsaal en ander geboue geniet.

[wysig] Kookkuns

Gent se bydraes tot die voortreflike Belgiese kookkuns is onder meer die Waterzooi van Gent ('n hoendergereg met groente), die Hutsepot (Frans Hochepot Gantois, 'n bredie met allerlei soorte vleis en groentes) en die Gentse Mokken (ronde koekies wat met meelblom en stroop gebak word).

Our "Network":

Project Gutenberg
https://gutenberg.classicistranieri.com

Encyclopaedia Britannica 1911
https://encyclopaediabritannica.classicistranieri.com

Librivox Audiobooks
https://librivox.classicistranieri.com

Linux Distributions
https://old.classicistranieri.com

Magnatune (MP3 Music)
https://magnatune.classicistranieri.com

Static Wikipedia (June 2008)
https://wikipedia.classicistranieri.com

Static Wikipedia (March 2008)
https://wikipedia2007.classicistranieri.com/mar2008/

Static Wikipedia (2007)
https://wikipedia2007.classicistranieri.com

Static Wikipedia (2006)
https://wikipedia2006.classicistranieri.com

Liber Liber
https://liberliber.classicistranieri.com

ZIM Files for Kiwix
https://zim.classicistranieri.com


Other Websites:

Bach - Goldberg Variations
https://www.goldbergvariations.org

Lazarillo de Tormes
https://www.lazarillodetormes.org

Madame Bovary
https://www.madamebovary.org

Il Fu Mattia Pascal
https://www.mattiapascal.it

The Voice in the Desert
https://www.thevoiceinthedesert.org

Confessione d'un amore fascista
https://www.amorefascista.it

Malinverno
https://www.malinverno.org

Debito formativo
https://www.debitoformativo.it

Adina Spire
https://www.adinaspire.com