Boergondies
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Bourgondies is 'n uitgestorwe Oos-Germaanse taal wat deur die Boergondiërs gepraat is.
Dit was 'n lewende taal in die 5de eeu en is gepraat in Suidoos-Gallië.
Indo-Europese tale > Germaanse tale > | ||
Noord-Germaanse tale: | Wes-Germaanse tale: | Oos-Germaanse tale: |
Deens | Faroëes | Nynorsk en Bokmål (Noors) | Yslands | Sweeds | Afrikaans | Duits | Engels | Fries | Jiddisj | Luxemburgs | Nederlands | Nedersaksies | Skots | Boergondies | Goties | Vandaals |