Ebooks, Audobooks and Classical Music from Liber Liber
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z





Web - Amazon

We provide Linux to the World


We support WINRAR [What is this] - [Download .exe file(s) for Windows]

CLASSICISTRANIERI HOME PAGE - YOUTUBE CHANNEL
SITEMAP
Audiobooks by Valerio Di Stefano: Single Download - Complete Download [TAR] [WIM] [ZIP] [RAR] - Alphabetical Download  [TAR] [WIM] [ZIP] [RAR] - Download Instructions

Make a donation: IBAN: IT36M0708677020000000008016 - BIC/SWIFT:  ICRAITRRU60 - VALERIO DI STEFANO or
Privacy Policy Cookie Policy Terms and Conditions
Aleister Crowley - Wikipedia

Aleister Crowley

vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.

Aleister Crowley
Vergroot
Aleister Crowley

Aleister Crowley (1875-1947), bekend in die konteks van okkultisme was bekend in sy tyd as "die slegste man wat nog geleef het". Crowley self het beweer dat hy die reïnkarnasie van Levi Eliphas was. (Hy is in die jaar gebore waarin Levi Eliphas gesterf het). Hy was voortdurend in stryd met Christendom, geklee in omstredenheid. Hy het homself gesien as die "dier" in die Bybelboek Openbaring wat die Christendom tot 'n val moes bring. In die lig van hierdie agtergrond het hy homself verbind met die getal 666 wat die merk van die dier was. Sy vriendin Frieda Harris het haar toewyding aan Aleister getoon deur die getal 666 op haar bors te laat tatoeëer. Hy het geleef volgens die beginsel van "Doen wat jy wil!!" Sy geskrifte het baie gefokus op die krag van die menslike wil.

Hy het die 32 ste graad ontvang in vrymesselary. Hy het by die Orde van die Goue Skemer aangesluit in 1898 waar hy 'n student was van Samuel Lidell Macgregor Mathers. Na hewige verskille is hy uit die organisasie geskop en het hy sy eie Orde naamlik die Orde van Thelema gestig. Alhoewel sy doelwit was om towerkrag bekend te stel aan die massas, was sy geskrifte hoogs tegnies in terme van towerkragterminologie en -metodologie, en het weinig mense regtig verstaan wat hy probeer weergee het.

Aleister het sy eie pak Tarotkaarte ontwikkel, gebaseer op sy beginsels wat bekend staan as die Toth Tarot. Die pak se beelde is helderkleurig en is ontwikkel deur Frieda Harris - vermoedelik onder die invloed van dwelms. Die Tarot het hy sterk verbind aan Egipte as die Tarot se punt van oorsprong. Hy het daarmee saam 'n 300 bladsye gids "The book of Thoth: a short essay on the Tarot of the Egyptians" uitgegee. 'n Beperkte uitgawe van 200 kopieë is uitgegee in 1944. In die boek word die Tarot verbind aan die Boom van die Lewe asook Astrologie

Hy is alleen op die ouderdom van 72 dood in Londen.

Our "Network":

Project Gutenberg
https://gutenberg.classicistranieri.com

Encyclopaedia Britannica 1911
https://encyclopaediabritannica.classicistranieri.com

Librivox Audiobooks
https://librivox.classicistranieri.com

Linux Distributions
https://old.classicistranieri.com

Magnatune (MP3 Music)
https://magnatune.classicistranieri.com

Static Wikipedia (June 2008)
https://wikipedia.classicistranieri.com

Static Wikipedia (March 2008)
https://wikipedia2007.classicistranieri.com/mar2008/

Static Wikipedia (2007)
https://wikipedia2007.classicistranieri.com

Static Wikipedia (2006)
https://wikipedia2006.classicistranieri.com

Liber Liber
https://liberliber.classicistranieri.com

ZIM Files for Kiwix
https://zim.classicistranieri.com


Other Websites:

Bach - Goldberg Variations
https://www.goldbergvariations.org

Lazarillo de Tormes
https://www.lazarillodetormes.org

Madame Bovary
https://www.madamebovary.org

Il Fu Mattia Pascal
https://www.mattiapascal.it

The Voice in the Desert
https://www.thevoiceinthedesert.org

Confessione d'un amore fascista
https://www.amorefascista.it

Malinverno
https://www.malinverno.org

Debito formativo
https://www.debitoformativo.it

Adina Spire
https://www.adinaspire.com