Ebooks, Audobooks and Classical Music from Liber Liber
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z





Web - Amazon

We provide Linux to the World


We support WINRAR [What is this] - [Download .exe file(s) for Windows]

CLASSICISTRANIERI HOME PAGE - YOUTUBE CHANNEL
SITEMAP
Audiobooks by Valerio Di Stefano: Single Download - Complete Download [TAR] [WIM] [ZIP] [RAR] - Alphabetical Download  [TAR] [WIM] [ZIP] [RAR] - Download Instructions

Make a donation: IBAN: IT36M0708677020000000008016 - BIC/SWIFT:  ICRAITRRU60 - VALERIO DI STEFANO or
Privacy Policy Cookie Policy Terms and Conditions
Vlak - Wikipedia

Vlak

vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.

'n Meetkundige vlak is 'n plat, oneindige vlak, met 'n oneindige oppervlakte. Dit deel 'n driedimensionele ruimte in twee. Hierdie twee deelruimtes word halfruimtes genoem.

Inhoud

[wysig] Voorstellinge

Jy kan 'n vlak op verskeie maniere voorstel. Ons beskryf hier die mees gebruikte metode:

[wysig] Normaalvektor en punt

'n Vektor loodreg op die vlak N(x,y,z), die normaalvektor, bepaal die oriëntasie van die vlak. Die presiese ligging van die vlak is hiermee nog nie vasgestel nie, maar dit kan gedoen word deur 'n punt P(x0,y0,z0) in die vlak te benoem.

[wysig] Drie punte

As jy drie punte het wat nie almal op een lyn in 'n vlak geleë is nie, dan is die vlak daarmee eenduidig vasgestel.

[wysig] Vlakvergelyking

Elke vlak voldoen aan die vergelyking:

a*x + b*y + c*z + d = 0

Hierby is (a,b,c) die normaalvektor van hierdie vlak. As daar soos in die eerste beskrywing 'n punt P(x0,y0,z0) in die vlak bekend is, kan jy die waarde d hieruit bepaal met die volgende formule:

d = -a*x0 - b*y0 - c*z0

As daar soos in die tweede vergelyking drie punte bekend is, dan kan jy die normaalvektor bepaal deur van die driehoek wat die punte vorm twee sye te neem. Hierdie twee sye is twee rigtingsvektore in die vlak. Deur die uitwendige produk tussen hierdie vektore te neem verkry jy 'n normaalvektor, waarna jy die prosedure hierbo kan gebruik.

[wysig] Sien ook

Our "Network":

Project Gutenberg
https://gutenberg.classicistranieri.com

Encyclopaedia Britannica 1911
https://encyclopaediabritannica.classicistranieri.com

Librivox Audiobooks
https://librivox.classicistranieri.com

Linux Distributions
https://old.classicistranieri.com

Magnatune (MP3 Music)
https://magnatune.classicistranieri.com

Static Wikipedia (June 2008)
https://wikipedia.classicistranieri.com

Static Wikipedia (March 2008)
https://wikipedia2007.classicistranieri.com/mar2008/

Static Wikipedia (2007)
https://wikipedia2007.classicistranieri.com

Static Wikipedia (2006)
https://wikipedia2006.classicistranieri.com

Liber Liber
https://liberliber.classicistranieri.com

ZIM Files for Kiwix
https://zim.classicistranieri.com


Other Websites:

Bach - Goldberg Variations
https://www.goldbergvariations.org

Lazarillo de Tormes
https://www.lazarillodetormes.org

Madame Bovary
https://www.madamebovary.org

Il Fu Mattia Pascal
https://www.mattiapascal.it

The Voice in the Desert
https://www.thevoiceinthedesert.org

Confessione d'un amore fascista
https://www.amorefascista.it

Malinverno
https://www.malinverno.org

Debito formativo
https://www.debitoformativo.it

Adina Spire
https://www.adinaspire.com