Ebooks, Audobooks and Classical Music from Liber Liber
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z





Web - Amazon

We provide Linux to the World


We support WINRAR [What is this] - [Download .exe file(s) for Windows]

CLASSICISTRANIERI HOME PAGE - YOUTUBE CHANNEL
SITEMAP
Audiobooks by Valerio Di Stefano: Single Download - Complete Download [TAR] [WIM] [ZIP] [RAR] - Alphabetical Download  [TAR] [WIM] [ZIP] [RAR] - Download Instructions

Make a donation: IBAN: IT36M0708677020000000008016 - BIC/SWIFT:  ICRAITRRU60 - VALERIO DI STEFANO or
Privacy Policy Cookie Policy Terms and Conditions
Universele Verklaring van Menseregte - Wikipedia

Universele Verklaring van Menseregte

vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.

Die Universele Verklaring van Menseregte (UVMR) is 'n verklaring deur die Algemene vergadering van die Verenigde Nasies ( A/RES/217, 10 Desember 1948) aangeneem is en is veronderstel om die organisasie se siening oor menseregte uiteen te sit. John Peters Humphrey van Kanada was die hoofopsteller en is bygestaan deur Eleanor Roosevelt van die Verenigde State, René Cassin van Frankryk en P. C. Chang van Sjina, onder andere.

Al is dit nie 'n wettig bindende dokument nie, het dit gedien as grondslag vir die oorspronklike twee wettig bindende VN handveste van menseregte, die Internasionale Handves van Burgerlike en Politieke Regte en die Internasionale Handves van Ekonomiese, Sosiale en Kulturele Regte. Dit word nog algemeen deur akademici, voorstanders en grondwetlike howe aangehaal. Internasionale regskenners debateer dikwels oor watter voorsienings internasionale gewoontereg verteenwoordig. Menings verskil baie oor hierdie onderwerp en wissel tussen 'n klein hoeveelheid daarvan tot die verklaring in sy geheel.

Die Guinness Book of Records beskryf die UVMR as die mees vertaalde dokument in die wêreld, en met ingang 2004 is dit in 321 tale en dialekte vertaal. Daar bestaan egter ander werke wat meer vertaal is soos byvoorbeeld die Bybel wat volgens die Guinness Book of Records in 2233 tale en dialkte vertaal is.

Eleanor Roosevelt het na die Universele Verklaring van Menseregte verwys as die Magna Carta vir die ganse mensdom.

[wysig] Notas

Sien Aanhaling oor vertaling van die UVMR onder Arts and Media - Books & Magazines by die Guinness World Records webwerf, http://www.guinnessworldrecords.com/ Verkry op 13 September, 2005.

Sien Aanhaling oor Bybelvertaling onder Arts and Media - Books & Magazines by die Guinness World Records webwerf, http://www.guinnessworldrecords.com/ Verkry op 13 September, 2005.

[wysig] Sien ook

  • Magna Carta, Engeland, 1215
  • Engelse Verklaring van Regte, 1689
  • Virginia Verklaring van Regte, Junie, 1776
  • Verenigde State Verklaring van Regte, in 1789 voltooi, in 1791goedgekeur

[wysig] Eksterne skakels

Our "Network":

Project Gutenberg
https://gutenberg.classicistranieri.com

Encyclopaedia Britannica 1911
https://encyclopaediabritannica.classicistranieri.com

Librivox Audiobooks
https://librivox.classicistranieri.com

Linux Distributions
https://old.classicistranieri.com

Magnatune (MP3 Music)
https://magnatune.classicistranieri.com

Static Wikipedia (June 2008)
https://wikipedia.classicistranieri.com

Static Wikipedia (March 2008)
https://wikipedia2007.classicistranieri.com/mar2008/

Static Wikipedia (2007)
https://wikipedia2007.classicistranieri.com

Static Wikipedia (2006)
https://wikipedia2006.classicistranieri.com

Liber Liber
https://liberliber.classicistranieri.com

ZIM Files for Kiwix
https://zim.classicistranieri.com


Other Websites:

Bach - Goldberg Variations
https://www.goldbergvariations.org

Lazarillo de Tormes
https://www.lazarillodetormes.org

Madame Bovary
https://www.madamebovary.org

Il Fu Mattia Pascal
https://www.mattiapascal.it

The Voice in the Desert
https://www.thevoiceinthedesert.org

Confessione d'un amore fascista
https://www.amorefascista.it

Malinverno
https://www.malinverno.org

Debito formativo
https://www.debitoformativo.it

Adina Spire
https://www.adinaspire.com