Ebooks, Audobooks and Classical Music from Liber Liber
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z





Web - Amazon

We provide Linux to the World


We support WINRAR [What is this] - [Download .exe file(s) for Windows]

CLASSICISTRANIERI HOME PAGE - YOUTUBE CHANNEL
SITEMAP
Audiobooks by Valerio Di Stefano: Single Download - Complete Download [TAR] [WIM] [ZIP] [RAR] - Alphabetical Download  [TAR] [WIM] [ZIP] [RAR] - Download Instructions

Make a donation: IBAN: IT36M0708677020000000008016 - BIC/SWIFT:  ICRAITRRU60 - VALERIO DI STEFANO or
Privacy Policy Cookie Policy Terms and Conditions
Papirus - Wikipedia

Papirus

vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.

Papirusplant (Cyperus papyrus)
Vergroot
Papirusplant (Cyperus papyrus)

Papirus is die oudste bekende papier wat reeds gedurende die vroeë geskiedenis van Egipte van die Siperse gras, 'n groot soort riet (Cyperus papyrus), gemaak is. Hierdie plant groei in die tropiese deel van Afrika, veral in die "Soed"-gebied van die Witte Nyl, die Nyldelta, Klein-Asië en Sisilië.

'n Uittreksel van die Egiptiese Boek van die Oorledenes, geskryf op papirus
Vergroot
'n Uittreksel van die Egiptiese Boek van die Oorledenes, geskryf op papirus

Die Egiptenare was die vernaamste verskaffers van papirus in die antieke wêreld. Die sagte merk van die riet is met 'n naald in dunne, smalle strepies gesny wat dig by mekaar gelê is. Dwarsoor hierdie eerste laag is 'n tweede gelê en daarna tot 'n enkele buigsame blad platgeslaan of gepers. Die plantesap wat hierby uittree dien as 'n bindmiddel, alternatief is ook meel en asyn gebruik. Die blad (Latyns pagina wat vandag nog die Nederlandse benaming vir "bladsy" is) is in die son gedroog en saam met ander blaaie tot 'n groot rol (Latyns volumen, vergelyk Engels volume vir "band") van sowat ses tot tien meter aaneengeheg. Die bladsy waar die vesels horisontaal geplaas is volgens die loop van die letters was reg om beskryf te word terwyl die ander nie geskik was as skryfmateriaal. Om dit later op te rol, is houtstafies gebruik waarop die onderste deel van die papirus vasgeheg is.

Papiri was nie juis handig vir skryf- en leeswerk nie. In die daaglikse lewe is eerder gebruik gemaak van losse blaaie wat eers beskryf en later tot 'n rol kon saamgevoeg word. Leeswerk, veral die op- en toerol van 'n papirus, moes baie versigtig geskied om breuke te voorkom. Papiri is geleidelik vervang deur perkamentcodices, en vanaf die vierde eeu - toe onder ander regsgeleerdes en Christene lang tekste nie meer met papiri kon handhaaf nie - geniet perkament die voorkeur.

Slegs papiri wat in die woestynsande van die Oriënt gekonserveer is het tot vandag behoue gebly en is nou waardevolle bronne vir letterkundige tekste uit Egipte en die Hellenistiese wêreld.

Our "Network":

Project Gutenberg
https://gutenberg.classicistranieri.com

Encyclopaedia Britannica 1911
https://encyclopaediabritannica.classicistranieri.com

Librivox Audiobooks
https://librivox.classicistranieri.com

Linux Distributions
https://old.classicistranieri.com

Magnatune (MP3 Music)
https://magnatune.classicistranieri.com

Static Wikipedia (June 2008)
https://wikipedia.classicistranieri.com

Static Wikipedia (March 2008)
https://wikipedia2007.classicistranieri.com/mar2008/

Static Wikipedia (2007)
https://wikipedia2007.classicistranieri.com

Static Wikipedia (2006)
https://wikipedia2006.classicistranieri.com

Liber Liber
https://liberliber.classicistranieri.com

ZIM Files for Kiwix
https://zim.classicistranieri.com


Other Websites:

Bach - Goldberg Variations
https://www.goldbergvariations.org

Lazarillo de Tormes
https://www.lazarillodetormes.org

Madame Bovary
https://www.madamebovary.org

Il Fu Mattia Pascal
https://www.mattiapascal.it

The Voice in the Desert
https://www.thevoiceinthedesert.org

Confessione d'un amore fascista
https://www.amorefascista.it

Malinverno
https://www.malinverno.org

Debito formativo
https://www.debitoformativo.it

Adina Spire
https://www.adinaspire.com