Ebooks, Audobooks and Classical Music from Liber Liber
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z





Web - Amazon

We provide Linux to the World


We support WINRAR [What is this] - [Download .exe file(s) for Windows]

CLASSICISTRANIERI HOME PAGE - YOUTUBE CHANNEL
SITEMAP
Audiobooks by Valerio Di Stefano: Single Download - Complete Download [TAR] [WIM] [ZIP] [RAR] - Alphabetical Download  [TAR] [WIM] [ZIP] [RAR] - Download Instructions

Make a donation: IBAN: IT36M0708677020000000008016 - BIC/SWIFT:  ICRAITRRU60 - VALERIO DI STEFANO or
Privacy Policy Cookie Policy Terms and Conditions
Kublai Khan - Wikipedia

Kublai Khan

vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.

Marko Polo ontmoet Kublai Khan
Vergroot
Marko Polo ontmoet Kublai Khan

Kublai Khan (23 September 1215 – 18 Februarie 1294) ook bekend as Khubilai Khan was die kleinseun van Genghis Khan, asook 'n Mongoliese leier en die stigter van die Sjinese Yuandinastie.

[wysig] Agtergrond

Kublai was die kleinseun van Genghis Khan. In sy jeug bestudeer hy Sjinese kultuur en ontwikkel vandaar 'n voorliefde vir Sjinese kunste. In 1251 word sy broer Mongkë die khan van die Mongoliese ryk, en Kublai die goewerneur van die suidelike gebiede van die ryk. Gedurende sy jare as goewerneur bestuur hy sy gebiede goed, vir al in landbou.

In 1259 sterf sy broer Mongkë en in 1260 word Kublai sowel as sy jonger broer hoofkhan. Na drie jaar van burgeroorlog win Kublai totale beheer oor die Mongoolse ryk.

[wysig] Mongoolse Ryk

Die Mongoolse ryk was in vier khanate in verdeel, elkeen regeer deur 'n khan wat onderverbonde aan die Groot Khan was. Die Kipchakkhanaat het oor die Russe regeer, Ilkhanaat oor die Midde Ooste, Chagataikhanaat oor sentraal Asië en die Groot Khan oor Mongolië sowel as Sjina. In 1271 stig Kublai die Yuandinastie en proklameer Dadu Beijing die hoofstad.

Om Sjina te verenig voer Kublai Khan 'n massiewe offensief teen die oorblywende Songdinastie. Hy was 'n goeie leier en het baie verbeteringe in Sjina aangevoer, soos om die groot kanaal te hernu en die gebruik van papiergeld in te stel. Kunlai probeer twee keer om Japan aan te val maar die vegkuns van die Samurai het die Sjinese soldate verslaan. Tydens die tweede aanval het 'n storm die Sjinese vloot gesink. Dr Kenzo Hayashida, 'n miriene argeoloog, het oorblyfsels van die Mongoolse vloot aan die weskus van Japan gevind en volgens sy bevindings het Kublai Khan sy enorme vloot binne een jaar gebou—'n taak wat 5 jaar moes neem en sodoende skepe van swak gehalte opgelewer het.

Our "Network":

Project Gutenberg
https://gutenberg.classicistranieri.com

Encyclopaedia Britannica 1911
https://encyclopaediabritannica.classicistranieri.com

Librivox Audiobooks
https://librivox.classicistranieri.com

Linux Distributions
https://old.classicistranieri.com

Magnatune (MP3 Music)
https://magnatune.classicistranieri.com

Static Wikipedia (June 2008)
https://wikipedia.classicistranieri.com

Static Wikipedia (March 2008)
https://wikipedia2007.classicistranieri.com/mar2008/

Static Wikipedia (2007)
https://wikipedia2007.classicistranieri.com

Static Wikipedia (2006)
https://wikipedia2006.classicistranieri.com

Liber Liber
https://liberliber.classicistranieri.com

ZIM Files for Kiwix
https://zim.classicistranieri.com


Other Websites:

Bach - Goldberg Variations
https://www.goldbergvariations.org

Lazarillo de Tormes
https://www.lazarillodetormes.org

Madame Bovary
https://www.madamebovary.org

Il Fu Mattia Pascal
https://www.mattiapascal.it

The Voice in the Desert
https://www.thevoiceinthedesert.org

Confessione d'un amore fascista
https://www.amorefascista.it

Malinverno
https://www.malinverno.org

Debito formativo
https://www.debitoformativo.it

Adina Spire
https://www.adinaspire.com