Ebooks, Audobooks and Classical Music from Liber Liber
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z





Web - Amazon

We provide Linux to the World


We support WINRAR [What is this] - [Download .exe file(s) for Windows]

CLASSICISTRANIERI HOME PAGE - YOUTUBE CHANNEL
SITEMAP
Audiobooks by Valerio Di Stefano: Single Download - Complete Download [TAR] [WIM] [ZIP] [RAR] - Alphabetical Download  [TAR] [WIM] [ZIP] [RAR] - Download Instructions

Make a donation: IBAN: IT36M0708677020000000008016 - BIC/SWIFT:  ICRAITRRU60 - VALERIO DI STEFANO or
Privacy Policy Cookie Policy Terms and Conditions
Honolulu - Wikipedia

Honolulu

vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.

Honolulu (Hawaiiaans: Beskermde hawe) is die hoofstad en grootste stad van die Amerikaanse deelstaat Hawaii met 377 260 inwoners (2004) in die stad en sowat 900 000 in die metropolitaanse gebied, wat feitlik oor die hele eiland strek. Die stad lê aan die suidosskus van die eiland Oahu.

[wysig] Geskiedenis

'n Lugfoto van Honolulu se hawe
Vergroot
'n Lugfoto van Honolulu se hawe

Die geskiedenis van die eerste menslike nedersettings in die omgewing van Honolulu is onbekend. Die oudste voorwerpe, wat in die gebied gevind is, en tradisionele mondelinge verhale van Polinesiese setlaars dateer uit die 12de eeu. Voor die aankoms van die eerste vreemdelinge dra die hawe van Honolulu die naam Kulolia. Die Engelse kaptein William Brown bereik die hawe met sy skip Butterworth in die jaar 1794 en noem dit Fair Haven. Dikwels word dit ook Brown's Harbor genoem, terwyl die huidige naam Honolulu eers later gebruik word.

Honolulu groei vinnig tot die grootste hawe van die Hawaii-eilandgroep, veral danksy die handel met sandelhout. Daarnaas is die hawe 'n belangrike stasie vir walvisvangers.

In die jaar 1850 verklaar koning Kamehameha III Honolulu tot hoofstad van sy koninkryk Hawaii. Die stad dien ook as die administratiewe sentrum van die latere Republiek van Hawaii en die VSA-deelstaat Hawaii, wat in die jaar 1959 gevorm is.

[wysig] Ekonomie

Honolulu is 'n belangrike knooppunt van die lug- en seeverkeer en bowendien danksy die tropiese klimaat 'n eersterangse toeristebestemming. Die strand van die voorstad Waikiki is wêreldwyd bekend. Naby die stad lê die Amerikaanse vlootbasis Pearl Harbor, wat tydens die Tweede Wêreldoorlog op 7 Desember 1941 die skouplek van 'n Japannese blitsaanval is.

[wysig] Toerisme en besienswaardighede

Honolulu, soos gesien vanuit die Diamond Head
Vergroot
Honolulu, soos gesien vanuit die Diamond Head

Nog teen die einde van die twintigerjare van die 20ste eeu is Honolulu 'n reisbestemming vir 'n klein klompie welgesteldes. Die stad beskik toen oor net twee hotelle, die Royal Hawaiian Hotel, wat in 1927 geopen is, en die Moana Hotel met sy kenmerkende Moorse boustyl, wat in 1901 opgerig is..

Eers teen die middel van die dertigerjare stel die Amerikaanse lugvaartmaatskappy Pan American Airlines met sy beroemde Hawaii Clippers 'n gereelde lugroete tussen San Francisco aan die Amerikaanse weskus en Honolulu in. Dit is die begin van die massatoerisme, wat vandag veral Amerikaanse, Japannese en Kanadese toeriste na die eiland lok.

Die bekendste baken van Waikiki is die Diamond Head, 'n uitgedoofde vulkaan met 'n hoogte van 232 meter, wat teen die einde van die strand lê. Die naam is afgelei van kristalliene gesteentes, wat in 1825 in die krater gevind en aanvanklik as diamante beskou is.

Our "Network":

Project Gutenberg
https://gutenberg.classicistranieri.com

Encyclopaedia Britannica 1911
https://encyclopaediabritannica.classicistranieri.com

Librivox Audiobooks
https://librivox.classicistranieri.com

Linux Distributions
https://old.classicistranieri.com

Magnatune (MP3 Music)
https://magnatune.classicistranieri.com

Static Wikipedia (June 2008)
https://wikipedia.classicistranieri.com

Static Wikipedia (March 2008)
https://wikipedia2007.classicistranieri.com/mar2008/

Static Wikipedia (2007)
https://wikipedia2007.classicistranieri.com

Static Wikipedia (2006)
https://wikipedia2006.classicistranieri.com

Liber Liber
https://liberliber.classicistranieri.com

ZIM Files for Kiwix
https://zim.classicistranieri.com


Other Websites:

Bach - Goldberg Variations
https://www.goldbergvariations.org

Lazarillo de Tormes
https://www.lazarillodetormes.org

Madame Bovary
https://www.madamebovary.org

Il Fu Mattia Pascal
https://www.mattiapascal.it

The Voice in the Desert
https://www.thevoiceinthedesert.org

Confessione d'un amore fascista
https://www.amorefascista.it

Malinverno
https://www.malinverno.org

Debito formativo
https://www.debitoformativo.it

Adina Spire
https://www.adinaspire.com