Ebooks, Audobooks and Classical Music from Liber Liber
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z





Web - Amazon

We provide Linux to the World


We support WINRAR [What is this] - [Download .exe file(s) for Windows]

CLASSICISTRANIERI HOME PAGE - YOUTUBE CHANNEL
SITEMAP
Audiobooks by Valerio Di Stefano: Single Download - Complete Download [TAR] [WIM] [ZIP] [RAR] - Alphabetical Download  [TAR] [WIM] [ZIP] [RAR] - Download Instructions

Make a donation: IBAN: IT36M0708677020000000008016 - BIC/SWIFT:  ICRAITRRU60 - VALERIO DI STEFANO or
Privacy Policy Cookie Policy Terms and Conditions
Hiperboloïed - Wikipedia

Hiperboloïed

vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.

Hiperboloïed van een vlak
Vergroot
Hiperboloïed van een vlak
 Hiperboloïed van twee vlakke
Vergroot
Hiperboloïed van twee vlakke

In wiskunde is 'n hiperboloïed 'n kwadratiese vorm, 'n soort oppervlak in drie dimensies wat deur die volgende vergelyking beskryf word

{x^2 \over a^2} + {y^2 \over b^2} - {z^2 \over c^2}=1  (hiperboloïed van een vlak),

of

- {x^2 \over a^2} - {y^2 \over b^2} + {z^2 \over c^2}=1  ( hiperboloïed van twee vlakke)

As, en slegs as, a = b, is dit 'n omwentelingshiperboloïed. 'n Hiperboloïed van een vlak kan verkry word deur 'n hiperbool om sy transversale as te roteer. Alternatiewelik kan 'n hiperboloïed van twee vlakke van die as AB beskryf word as die versameling punte P sodat AP−BP 'n konstante, AP wat die afstand tussen A en P is. Punte A en B is die brandpunte van die hiperboloïed. 'n Hiperboloïed van twee vlakke kan verkry word deur die hiperbool om sy brandpuntas te roteer.

'n Hiperboloïed van een vlak is 'n dubbele reëloppervlak; as dit 'n omwentelings hiperboloïed is, kan dit ook verkry word deur 'n lyn om 'n skewe lyn te roteer.

'n Elliptiese hiperboloïed van een vlak.  Die drade is reguit lyne. Vir enige punt op die oppervlak is daar twee reguit lyne wat geheel en al op die oppervlak van die hiperboloïed lê wat deur die punt gaan. Dit illustreer die dubbele reëloppervlak aard van die oppervlak.
Vergroot
'n Elliptiese hiperboloïed van een vlak. Die drade is reguit lyne. Vir enige punt op die oppervlak is daar twee reguit lyne wat geheel en al op die oppervlak van die hiperboloïed lê wat deur die punt gaan. Dit illustreer die dubbele reëloppervlak aard van die oppervlak.

'n Ontaarde hiperboloïed het die vorm

{x^2 \over a^2} + {y^2 \over b^2} - {z^2 \over c^2}=0;

as a = b sal dit 'n keël gee, indien nie gee dit 'n elliptiese keël.

[wysig] Kyk ook

  • Ellipsoïed
  • Paraboloïed
  • Hyperboloïde struktuur
Our "Network":

Project Gutenberg
https://gutenberg.classicistranieri.com

Encyclopaedia Britannica 1911
https://encyclopaediabritannica.classicistranieri.com

Librivox Audiobooks
https://librivox.classicistranieri.com

Linux Distributions
https://old.classicistranieri.com

Magnatune (MP3 Music)
https://magnatune.classicistranieri.com

Static Wikipedia (June 2008)
https://wikipedia.classicistranieri.com

Static Wikipedia (March 2008)
https://wikipedia2007.classicistranieri.com/mar2008/

Static Wikipedia (2007)
https://wikipedia2007.classicistranieri.com

Static Wikipedia (2006)
https://wikipedia2006.classicistranieri.com

Liber Liber
https://liberliber.classicistranieri.com

ZIM Files for Kiwix
https://zim.classicistranieri.com


Other Websites:

Bach - Goldberg Variations
https://www.goldbergvariations.org

Lazarillo de Tormes
https://www.lazarillodetormes.org

Madame Bovary
https://www.madamebovary.org

Il Fu Mattia Pascal
https://www.mattiapascal.it

The Voice in the Desert
https://www.thevoiceinthedesert.org

Confessione d'un amore fascista
https://www.amorefascista.it

Malinverno
https://www.malinverno.org

Debito formativo
https://www.debitoformativo.it

Adina Spire
https://www.adinaspire.com