Ebooks, Audobooks and Classical Music from Liber Liber
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z





Web - Amazon

We provide Linux to the World


We support WINRAR [What is this] - [Download .exe file(s) for Windows]

CLASSICISTRANIERI HOME PAGE - YOUTUBE CHANNEL
SITEMAP
Audiobooks by Valerio Di Stefano: Single Download - Complete Download [TAR] [WIM] [ZIP] [RAR] - Alphabetical Download  [TAR] [WIM] [ZIP] [RAR] - Download Instructions

Make a donation: IBAN: IT36M0708677020000000008016 - BIC/SWIFT:  ICRAITRRU60 - VALERIO DI STEFANO or
Privacy Policy Cookie Policy Terms and Conditions
Eurasië - Wikipedia

Eurasië

vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.

Kyk ook Eurasies, Asië, Afrasië, en Australasië.
Eurasië
Vergroot
Eurasië
Afrika-Eurasië aansig van die Blou Albaster
Vergroot
Afrika-Eurasië aansig van die Blou Albaster

Eurasië is die landmassa wat uit Europa en Asië bestaan. Dit is meestal in die oostelike en noordelike halfrond geleë. Eurasië kan beskou word as 'n superkontinent, as deel van die superkontinent Afrika-Eurasië, of eenvoudig as 'n kontinent. In plaattektonika sluit die Eurasiese Plaat Europa en meeste van Asië, maar nie die Indiese subkontinent, die Arabiese subkontinent, en die gebied oos van die Cherskiybergreeks in Sakha in nie. Eurasië word ook in internasionale politiek gebruik as a neutrale manier om na organisasies of aangeleenthede betreffende die post-Sowjetstate te verwys. Europa en Asië word tradisioneel as aparte kontinente gesien met die skeidslyn langs die Egeïese See, Dardanelles, Bosphorus, Swart See, Kaukasusberge, Kaspiese See, Oeralrivier, en Oeralgebergte.

Eurasië se dominante plek in wêreld geskiedenis word soms toegeskryf aan die oos-wes uitgestrektheid, die klimaatsones daarvan, en die beskikbaarheid van Eurasiese diere en plante wat hulle tot vee- en landbou leen.

Die Sjinese syroete simboliseer handel en kulturele bande tussen die Eurasiese kulture.

[wysig] Ander gebruike

Eurasië was ook 'n denkbeeldige land wat rofweg dieselfde grondgebied beslaan het as die super-kontinent in George Orwell se Nineteen Eighty-Four, met die uitsondering van die Britse Eilande.

In Robert Heinlein se verhaal Solution Unsatisfactory wat in 1940 geskryf is, beskryf hy 'n toekomstige 1945 waarin die Sowjetunie in "Die Eurasiese Unie" omgeskakel is.

In S.M. Stirling se distopiese Draka Alternatiewe Geskiedenisreeks is die analoog van die Tweede Wêreldoorlog die "Eurasiese Oorlog".

[wysig] Kyk ook

Commons
Multimedia oor hierdie onderwerp is te vinde op Wikimedia Commons onder die titel:
  • Palearctic
  • Laurasië, a teoretiese superkontinent wat Eurasië en Noord Amerika verbind.
  • Eurasiese Ekonomiese Gemeenskap
  • Neo-Eurasianisme

[wysig] Eksterne skakel


Kontinente van die wêreld


Afrika-Eurasië

Amerikas

Eurasië

Oseanië


Afrika

Antarktika

Asië

Australië

Europa

Noord-Amerika

Suid-Amerika

Geologiese superkontinente : Gondwana · Laurasië · Pangaea · Rodinia


Gebiede van die wêreld
Afrika: Midde-Afrika | Oos-Afrika | Groot Mere | Guinee | Horing van Afrika | Noord-Afrika | Maghreb | Noordwes-Afrika | Sahel | Suider-Afrika | Afrika, Suid van die Sahara | Soedan | Wes-Afrika
Amerikas: Andes-state | Karibbiese Eilande | Sentraal-Amerika | Groot Mere | Groot  Vlaktes | Guianas | Latyns-Amerika | Noord-Amerika | Noordelike-Amerika | Patagonië | Suid-Amerika | Suidelike  Keël
Eurasië: Anatolië | Arabië | Asië | Balkan | Baltiese gebied | Benelux | Britse-Eilande | Kaukasië | Sentraal-Asië | Sentraal-Europa | Oos-Asië | Oos-Europa | Oos-Indies | Europa | Verre-Ooste | Indiese-subkontinent | Levant | Mediterreense gebied | Midde-Ooste | Nabye-Ooste | Noord-Asië | Noord-Europa | Na-Sowjet state | Skandinawië | Suidoos-Asië | Suid-Europa | Suidwes-Asië | Wes-Europa
Oseanië: Australasië | Melanesië | Mikronesië | Polinesië | Stille Oseaan-Rand
Poolgebied: Noord-Pool gebied | Antarktika
Our "Network":

Project Gutenberg
https://gutenberg.classicistranieri.com

Encyclopaedia Britannica 1911
https://encyclopaediabritannica.classicistranieri.com

Librivox Audiobooks
https://librivox.classicistranieri.com

Linux Distributions
https://old.classicistranieri.com

Magnatune (MP3 Music)
https://magnatune.classicistranieri.com

Static Wikipedia (June 2008)
https://wikipedia.classicistranieri.com

Static Wikipedia (March 2008)
https://wikipedia2007.classicistranieri.com/mar2008/

Static Wikipedia (2007)
https://wikipedia2007.classicistranieri.com

Static Wikipedia (2006)
https://wikipedia2006.classicistranieri.com

Liber Liber
https://liberliber.classicistranieri.com

ZIM Files for Kiwix
https://zim.classicistranieri.com


Other Websites:

Bach - Goldberg Variations
https://www.goldbergvariations.org

Lazarillo de Tormes
https://www.lazarillodetormes.org

Madame Bovary
https://www.madamebovary.org

Il Fu Mattia Pascal
https://www.mattiapascal.it

The Voice in the Desert
https://www.thevoiceinthedesert.org

Confessione d'un amore fascista
https://www.amorefascista.it

Malinverno
https://www.malinverno.org

Debito formativo
https://www.debitoformativo.it

Adina Spire
https://www.adinaspire.com