Atlanta, Georgia
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Atlanta is die hoofstad en die grootste stad van die staat Georgia, een van die state van die Verenigde State van Amerika. Volgens die 2000 sensus, was die bevolking van Atlanta 416 474. Atlanta was die gasheerstad vir die 1996 Somer Olimpiese Spele.
Die stad van Atlanta bedryf die Hartsfield-Jackson Atlanta Internasionale Lughawe, een van twee lughawens wat beskou word as die besigste ter wêreld.
Die stad is die belangrikste stad van die Atlanta Metropolitaanse Area.