23 Julie
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Inhoud |
[wysig] Gebeure
-
- 1914 – Die Ultimatum van Oostenryk-Hongarye aan Serwië lei tot die begin van die Eerste Wêreldoorlog.
- 1926 - Fox Filmmaatskappy koop die patente vir die Movietone klankstelsel vir die opneem van klank op film.
- 1952 - Farouk van Egipte abdikeer na 'n staatsgreep wat die Muhammad Ali Dinastie tot 'n einde bring.
- 1962 - Telstar versend die eerste lewendige transatlantiese televisiesein.
- 1967 - Die 12th Street Onluste begin in die hoofsaaklik Swart Amerikaanse gedeelte van Detroit, Michigan se middestad.
- 1983 - Air Canada vlug 143, die "Gimli Glider", doen 'n noodlanding in Gimli, Manitoba sonder enige verlies van lewe.
- 1985 – Die Amiga-tuisrekenaar met vir sy tyd gevorderde grafiese vermoeë word openbaar gemaak.
[wysig] Geboortes
[wysig] Sterftes
[wysig] Vakansies, vierings, en waarmeningsdae
07-21 | 07-22 | 07-23 | 07-24 | 07-25 |