Ebooks, Audobooks and Classical Music from Liber Liber
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z





Web - Amazon

We provide Linux to the World


We support WINRAR [What is this] - [Download .exe file(s) for Windows]

CLASSICISTRANIERI HOME PAGE - YOUTUBE CHANNEL
SITEMAP
Audiobooks by Valerio Di Stefano: Single Download - Complete Download [TAR] [WIM] [ZIP] [RAR] - Alphabetical Download  [TAR] [WIM] [ZIP] [RAR] - Download Instructions

Make a donation: IBAN: IT36M0708677020000000008016 - BIC/SWIFT:  ICRAITRRU60 - VALERIO DI STEFANO or
Privacy Policy Cookie Policy Terms and Conditions
14 September - Wikipedia

14 September

vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.

14 September is die 257ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (258ste in skrikkeljare). Daar volg nog 108 dae.

Aug - September - Okt
So Ma Di Wo Do Vr Sa
  1 2 3 4
5 6 7 8 9 10 11
12 13 14 15 16 17 18
19 20 21 22 23 24 25
26 27 28 29 30  
2004 dag rangskikking
Al die dae

Inhoud

[wysig] Gebeure

Luna 2 Sowjet maanverkenningstuig.
Vergroot
Luna 2 Sowjet maanverkenningstuig.
  • 1752 - Die Britse Ryk neem die Gregoriaanse kalender aan en slaan elf dae oor (2 September is in die jaar direk gevolg deur 14 September).
  • 1812 - Napoleon se inval in Rusland: Napoleon en sy Grande Armée neem Moskou in, en vind die stad verlate en aan die brand.
  • 1829 - Die Vrede van Adrianopel beëindig die Russies-Turkse Oorlog en die Griekse Onafhanklikheidsoorlog.
  • 1854 - Tydens die Krimoorlog, die eerste moderne oorlog, begin die Beleg van Sewastopols.
  • 1901 - Theodore Roosevelt word President van die VSA na die sluipmoord op McKinley.
  • 1959 - Die Sowjet ruimtetuig Luna 2 stort op die maan neer en word die eerste mensgemaakte voorwerp op die Maan.
  • 1960 - In Bagdad word die Organisasie van die Petrolium Uitvoerlande (OPUL) opgerig deur Iran, Irak, Koeweit, Venezuela en Saoedi-Arabië.
  • 1985 - Die Sowjet-Unie verban 25 vermeende spioene as vergelding vir die 25 wat uit Brittanje gedeporteer is na die oorloop van die KGB-hoof Oleg Gordievsky.

[wysig] Geboortes

[wysig] Sterftes

[wysig] Vakansies, vierings, en waarnemingsdae


09-12 09-13 09-14 09-15 09-16
Dae in die Geskiedenis
Our "Network":

Project Gutenberg
https://gutenberg.classicistranieri.com

Encyclopaedia Britannica 1911
https://encyclopaediabritannica.classicistranieri.com

Librivox Audiobooks
https://librivox.classicistranieri.com

Linux Distributions
https://old.classicistranieri.com

Magnatune (MP3 Music)
https://magnatune.classicistranieri.com

Static Wikipedia (June 2008)
https://wikipedia.classicistranieri.com

Static Wikipedia (March 2008)
https://wikipedia2007.classicistranieri.com/mar2008/

Static Wikipedia (2007)
https://wikipedia2007.classicistranieri.com

Static Wikipedia (2006)
https://wikipedia2006.classicistranieri.com

Liber Liber
https://liberliber.classicistranieri.com

ZIM Files for Kiwix
https://zim.classicistranieri.com


Other Websites:

Bach - Goldberg Variations
https://www.goldbergvariations.org

Lazarillo de Tormes
https://www.lazarillodetormes.org

Madame Bovary
https://www.madamebovary.org

Il Fu Mattia Pascal
https://www.mattiapascal.it

The Voice in the Desert
https://www.thevoiceinthedesert.org

Confessione d'un amore fascista
https://www.amorefascista.it

Malinverno
https://www.malinverno.org

Debito formativo
https://www.debitoformativo.it

Adina Spire
https://www.adinaspire.com