Ebooks, Audobooks and Classical Music from Liber Liber
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z





Web - Amazon

We provide Linux to the World


We support WINRAR [What is this] - [Download .exe file(s) for Windows]

CLASSICISTRANIERI HOME PAGE - YOUTUBE CHANNEL
SITEMAP
Audiobooks by Valerio Di Stefano: Single Download - Complete Download [TAR] [WIM] [ZIP] [RAR] - Alphabetical Download  [TAR] [WIM] [ZIP] [RAR] - Download Instructions

Make a donation: IBAN: IT36M0708677020000000008016 - BIC/SWIFT:  ICRAITRRU60 - VALERIO DI STEFANO or
Privacy Policy Cookie Policy Terms and Conditions
Wêreldhandelsentrum - Wikipedia

Wêreldhandelsentrum

vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.

Die artikel handel oor die voormalige Wêreldhandelsentrum in New York. Vir ander soortgelyke geboue soos die Wêreldhandelsentrum, Kemptonpark gebruik die stadspesifikasie om na die spesifieke artikel te gaan.

Die Wêreldhandelsentrum (Engels: World Trade Center) in New York Stad was 'n kompleks bestaande uit sewe geboue wat deur die Amerikaanse argitek Minoru Yamasaki ontwerp is en onder leiding van Larry Silverstein van die hawemeester van New York en New Jersey rondom die sentrale plaza aan die suidekant van Manhattan in die hartjie van die finansiële distrik gebou. Die kompleks was meestal bekend vanweë sy indrukwekkende Tweelingtorings met 110 verdiepings. Die geboue het 'n bomaanval op 26 Februarie 1993 oorleef. Al die geboue in die kompleks is egter met die terroriste-aanval op 11 September 2001 vernietig. Twee (die Tweelingtorings) het ineengestort (1 en 2) en die ander (3, 4, 5, 6) is tydens die aanval onherstelbaar beskadig. Gebou 7 van die Wêreldhandelsentrum het ook ineengestort.

[wysig] Oorsig

Die Tweelingtorings soos hulle in Julie 2001 daar uitgesien het
Vergroot
Die Tweelingtorings soos hulle in Julie 2001 daar uitgesien het
'n Lugfoto van die Wêreldhandelsentrum
Vergroot
'n Lugfoto van die Wêreldhandelsentrum

Die torings van die kompleks is deur die Amerikaanse argitek van Japanese afkoms, Minoru Yamasaki, saam met Antonio Brittiochi ontwerp en was een van die treffendste toepassings van die argitektoniese etiek van Le Corbusier asook 'n uitdrukking van Yamasaki se goties-modernistiese neigings. Die Wêreldhandelsentrum is in die vroeë 1970's onder die leiding van die semi-onafhanklike Hawemeester van New York en New Jersey gebou.

Our "Network":

Project Gutenberg
https://gutenberg.classicistranieri.com

Encyclopaedia Britannica 1911
https://encyclopaediabritannica.classicistranieri.com

Librivox Audiobooks
https://librivox.classicistranieri.com

Linux Distributions
https://old.classicistranieri.com

Magnatune (MP3 Music)
https://magnatune.classicistranieri.com

Static Wikipedia (June 2008)
https://wikipedia.classicistranieri.com

Static Wikipedia (March 2008)
https://wikipedia2007.classicistranieri.com/mar2008/

Static Wikipedia (2007)
https://wikipedia2007.classicistranieri.com

Static Wikipedia (2006)
https://wikipedia2006.classicistranieri.com

Liber Liber
https://liberliber.classicistranieri.com

ZIM Files for Kiwix
https://zim.classicistranieri.com


Other Websites:

Bach - Goldberg Variations
https://www.goldbergvariations.org

Lazarillo de Tormes
https://www.lazarillodetormes.org

Madame Bovary
https://www.madamebovary.org

Il Fu Mattia Pascal
https://www.mattiapascal.it

The Voice in the Desert
https://www.thevoiceinthedesert.org

Confessione d'un amore fascista
https://www.amorefascista.it

Malinverno
https://www.malinverno.org

Debito formativo
https://www.debitoformativo.it

Adina Spire
https://www.adinaspire.com