Ebooks, Audobooks and Classical Music from Liber Liber
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z





Web - Amazon

We provide Linux to the World


We support WINRAR [What is this] - [Download .exe file(s) for Windows]

CLASSICISTRANIERI HOME PAGE - YOUTUBE CHANNEL
SITEMAP
Audiobooks by Valerio Di Stefano: Single Download - Complete Download [TAR] [WIM] [ZIP] [RAR] - Alphabetical Download  [TAR] [WIM] [ZIP] [RAR] - Download Instructions

Make a donation: IBAN: IT36M0708677020000000008016 - BIC/SWIFT:  ICRAITRRU60 - VALERIO DI STEFANO or
Privacy Policy Cookie Policy Terms and Conditions
Wikipedia:Uitgesoekte herdenkings - Wikipedia

Wikipedia:Uitgesoekte herdenkings

vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.

Januarie - Februarie - Maart - April - Mei - Junie - Julie - Augustus - September - Oktober - November - Desember

Uitgesoekte herdenkings wysigingsriglyne
Vandag is Saterdag, 9 Desember 2006; dit is nou 16:22 (UTC)

Hierdie stel bladsye dien as 'n ry uitgesoekte herdenkings in die geskiedenis, en word gebruik om "Uitgesoekte Herdenkings" op die Tuisblad te koördineer. Voel vry om hierdie lys te verbeter, maar volg asseblief die riglyne. Let ook daarop dat herdenkings op individuele datumartikels in die teenwoordige tyd geskryf word, en "uitgesoekte herdenkings" in hierdie lys óók in die teenwoordige tyd geskryf word (anders as by die Engelse Wikipedia). Hierdie beleid verskil van die Engelse Wikipedia omdat dit só makliker werk in Afrikaans en die sinne maklik gekopieer kan word tussen die artikels.

Huidige stel herdenkings:

9 Desember:

Paul Kruger
Vergroot
Paul Kruger
  • 1897 - Marguerite Durand, 'n Franse verhoogaktriese, joernalis, en vername suffragette, stig die feminitiese dagblad, La Fronde.


besigtig - bespreek - bladsygeskiedenis - verwante veranderings - wysig


[wysig] Kriteria om items te lys op hierdie stel bladsye

Die kriteria vir insluiting in die uitgesoekte herdenkingslys is redelik subjektief omdat enige gegewe dag vele geskiedkundige gebeurtenisse kan hê wat waardig is om hier gelys te word. So relatiewe artikelkwaliteit, tesame met die mengsel van onderwerpe wat reeds gelys word is meestal die bepalende faktore. Kriteria vir insluiting:

  1. 'n maksimum van 4 gebeure (altyd in die teenwoordige tyd) en 3 vakansies/herdenkings per dag (tot 5 gebeure kan gebruik word vir dae wat geen vakansies/herdenkings het nie; geboortes en sterftes kan slegs gebruik word wanneer daar nie genoeg kwalifiserende gebeure is nie)
  2. die gebeurtenis moet van redelike groot geskiedkundige waarde wees (relatief tot ander gebeure van daardie dag, of dae naby dit, in dieselfde jaar).

So 'n kombinasie van die "grootheid" van die gebeurtenis, die samestelling van items alreeds gelys, tesame met die relatiewe volledigheid van die artikel is die kriteria wat gebruik word, tesame met die vereiste vir toepaslike "konteks".

Probeer ook asseblief om elke inskrywing in 'n enkele sin te stel. Waak ook teen 'n Anglo- of Amerosentriese lys gebeure, waar dinge uit suidelike Afrika dalk meer relevant sou wees.

[wysig] Uitgesoekte herdenkings sub-bladsye


Januarie - Februarie - Maart - April - Mei - Junie - Julie - Augustus - September - Oktober - November - Desember

Uitgesoekte herdenkings wysigingsriglyne
Our "Network":

Project Gutenberg
https://gutenberg.classicistranieri.com

Encyclopaedia Britannica 1911
https://encyclopaediabritannica.classicistranieri.com

Librivox Audiobooks
https://librivox.classicistranieri.com

Linux Distributions
https://old.classicistranieri.com

Magnatune (MP3 Music)
https://magnatune.classicistranieri.com

Static Wikipedia (June 2008)
https://wikipedia.classicistranieri.com

Static Wikipedia (March 2008)
https://wikipedia2007.classicistranieri.com/mar2008/

Static Wikipedia (2007)
https://wikipedia2007.classicistranieri.com

Static Wikipedia (2006)
https://wikipedia2006.classicistranieri.com

Liber Liber
https://liberliber.classicistranieri.com

ZIM Files for Kiwix
https://zim.classicistranieri.com


Other Websites:

Bach - Goldberg Variations
https://www.goldbergvariations.org

Lazarillo de Tormes
https://www.lazarillodetormes.org

Madame Bovary
https://www.madamebovary.org

Il Fu Mattia Pascal
https://www.mattiapascal.it

The Voice in the Desert
https://www.thevoiceinthedesert.org

Confessione d'un amore fascista
https://www.amorefascista.it

Malinverno
https://www.malinverno.org

Debito formativo
https://www.debitoformativo.it

Adina Spire
https://www.adinaspire.com