Wikipedia:Uitgesoekte herdenkings/30 Desember
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
30 Desember: José Rizaldag in the Filippyne.
- 1853 - Gadsden Purchase: Die Verenigde State koop 77 700 vierkante kilometer land suid van die Gilarivier en wes van die Rio Grande vanaf Meksiko vir 10 miljoen V.S. dollar.
- 1880 - Paul Kruger word die President van die Transvaalse Republiek.
- 1897 - Die Britse kolonie, Natal annekseer Zoeloeland.
- 1947 - Koning Michael word gedwing om te abdikeer ná Roemenië 'n Volksrepubliek word.
- 1965 - Ferdinand Marcos word President van die Filippyne.