Ebooks, Audobooks and Classical Music from Liber Liber
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z





Web - Amazon

We provide Linux to the World


We support WINRAR [What is this] - [Download .exe file(s) for Windows]

CLASSICISTRANIERI HOME PAGE - YOUTUBE CHANNEL
SITEMAP
Audiobooks by Valerio Di Stefano: Single Download - Complete Download [TAR] [WIM] [ZIP] [RAR] - Alphabetical Download  [TAR] [WIM] [ZIP] [RAR] - Download Instructions

Make a donation: IBAN: IT36M0708677020000000008016 - BIC/SWIFT:  ICRAITRRU60 - VALERIO DI STEFANO or
Privacy Policy Cookie Policy Terms and Conditions
Theodor Mommsen - Wikipedia

Theodor Mommsen

vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.

Theodor Mommsen
Vergroot
Theodor Mommsen

Christian Matthias Theodor Mommsen (30 November 18171 November, 1903) was 'n Duitse leraar in die klassieke werke, en historikus, algemeen beskou as die belangrikste klassikus van die 19e eeu. Sy werk omtrent die Romeinse geskiedenis is vandag nog uiters belangrik vir navorsing oor die onderwerp. Hy het die Nobelprys vir Letterkunde ontvang in 1902, en was 'n vooraanstaande Duitse politikus, as 'n lid van beide die Pruisiese en Duitse parlemente.

Inhoud

[wysig] Kort lewensgeskiedenis

Mommsen is in Garding in Schleswig gebore ('n Duitse staat op die grens tussen Duitsland en Denemarke), en het grootgeword in Bad Oldesloe in dieselfde staat. Hy was eers 'n hoogleraar in geskiedenis aan die Universiteit van Leipzig, het toe lid geword van die Akademie van Wetenskappe in Berlyn in 1858, en daarna hoogleraar in Romeinse geskiedenis aan die Universiteit van Berlyn in 1861.

Hy het talle eerbewyse ontvang vir sy wetenskaplike prestasies: die "Blou Max", Pruise se hoogste militêre eerbewys in 1868; ereburgerskap van Rome; en die Nobelprys, een van weinige non-fiksieskrywers om dié toekenning te verwerf.

[wysig] Wetenskaplike werke

Theodor Mommsen in 1881
Vergroot
Theodor Mommsen in 1881
  • Die geskiedenis van Rome: Die werk verskyn in drie volumes tussen 1854 en 1856, en dek die Romeinse geskiedenis tot aan die einde van die Romeinse republiek en die heerskappy van Julius Caesar.
  • Romeinse grondwetlike reg: (1871-1888)
  • Romeinse strafreg (1899), en
  • meer as 1 500 verdere werke en verhandelinge oor ander individuele onderwerpe.

[wysig] Nobelprysfeite

Mommsen was beide die oudste persoon om ooit die Letterkundeprys te verower (hy was 85 jaar oud) en ook die die persoon met die vroegste geboortedatum (1817).

[wysig] Verwysings

  • Wilhelm Weber, Theodor Mommsen (1929)
  • W. Warde Fowler, Theodor Mommsen: sy lewe en werk (1909)
  • Mommsen, Theodor: Romeinse verhaal. 8 Volumes. dtv, München 2001. ISBN 3-423-59055-6
  • Heuß, Alfred: Theodor Mommsen en die 19e eeu. Kiel 1956; reprinted Stuttgart 1996. ISBN 3-515-06966-6
  • Wickert, Lothar: Theodor Mommsen. 4 volumes. Frankfurt/Main, 1959-1980.
  • Rebenich, Stefan: Theodor Mommsen: 'n biografie. Beck, München 2002. ISBN 3-406-49295-9

[wysig] Eksterne skakels

[wysig] Bron

Vertaal vanaf die Engelse Wikipedia. Die artikel is Theodor Mommsen.

Our "Network":

Project Gutenberg
https://gutenberg.classicistranieri.com

Encyclopaedia Britannica 1911
https://encyclopaediabritannica.classicistranieri.com

Librivox Audiobooks
https://librivox.classicistranieri.com

Linux Distributions
https://old.classicistranieri.com

Magnatune (MP3 Music)
https://magnatune.classicistranieri.com

Static Wikipedia (June 2008)
https://wikipedia.classicistranieri.com

Static Wikipedia (March 2008)
https://wikipedia2007.classicistranieri.com/mar2008/

Static Wikipedia (2007)
https://wikipedia2007.classicistranieri.com

Static Wikipedia (2006)
https://wikipedia2006.classicistranieri.com

Liber Liber
https://liberliber.classicistranieri.com

ZIM Files for Kiwix
https://zim.classicistranieri.com


Other Websites:

Bach - Goldberg Variations
https://www.goldbergvariations.org

Lazarillo de Tormes
https://www.lazarillodetormes.org

Madame Bovary
https://www.madamebovary.org

Il Fu Mattia Pascal
https://www.mattiapascal.it

The Voice in the Desert
https://www.thevoiceinthedesert.org

Confessione d'un amore fascista
https://www.amorefascista.it

Malinverno
https://www.malinverno.org

Debito formativo
https://www.debitoformativo.it

Adina Spire
https://www.adinaspire.com