Ebooks, Audobooks and Classical Music from Liber Liber
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z





Web - Amazon

We provide Linux to the World


We support WINRAR [What is this] - [Download .exe file(s) for Windows]

CLASSICISTRANIERI HOME PAGE - YOUTUBE CHANNEL
SITEMAP
Audiobooks by Valerio Di Stefano: Single Download - Complete Download [TAR] [WIM] [ZIP] [RAR] - Alphabetical Download  [TAR] [WIM] [ZIP] [RAR] - Download Instructions

Make a donation: IBAN: IT36M0708677020000000008016 - BIC/SWIFT:  ICRAITRRU60 - VALERIO DI STEFANO or
Privacy Policy Cookie Policy Terms and Conditions
Sergels Torg - Wikipedia

Sergels Torg

vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.

Sergels Torg met Kulturhuset (aan die linkerkant) snags
Vergroot
Sergels Torg met Kulturhuset (aan die linkerkant) snags
Uitsig van Kulturhuset na die Noordooste met die superellipsvorm van Sergels Torg duidelik sigbaar
Vergroot
Uitsig van Kulturhuset na die Noordooste met die superellipsvorm van Sergels Torg duidelik sigbaar

Sergels Torg ("Sergel se Plein") is 'n bekende openbare plein in die middel van Stockholm, Swede. Die plein is vernoem na die 18de eeuse beeldhouer Johan Tobias Sergel wat sy werkswinkel in die gebied om die plein gehad het.

Dit is bekend vir 'n aantal kenmerke insluitend die rol wat dit gespeel het as die beginpunt van die demonstrasie van die superellipsvorm as 'n vorm vir die plein se verkeersirkel. Dit is in 1959 deur die Deense wiskundige Piet Hein ontwerp. Die 37 meter hoë glaspilaar in die middel is die Kristall-vertikal accent ("Kristal-vertikale aksentuur", 1974) deur Edvin Öhrström. Die amptelike naam word selde gebruik en dit staan onder Stockholm se inwoners bekend as die "glasobelisk" of menige fallies-verwante omgangstaalbenamings.

Wes van die eintlike plein is 'n laer-liggende plein wat met wit en swart teëls geplavei is. Dit staan informeel as die Plattan ("Die Blad") bekend is tans berug vir die dwelmhandellaars wat daar teenwoordig is. Wes van Plattan is wye trappe wat as 'n gewilde ontmoetingspunt dien. Wes van die trappe lê Drottninggatan. Noord is vyf wolkekrabbers, Hötorgsskraporna, van die min geboue hoër as agt verdiepings in Stockholm se middestad. Suid van die plein lê Stockholm se Kulturhuset.

Die breë Sveavägen straat, vandag bekend as die straat waar Eerste Minster Olof Palme vermoor is, strek noordwaarts van die plein. Daar is aanvanklik beplan om die straat as 'n groot "Nasionale Promenade" te ontwikkel wat van die koninklike begraafplaas, Haga, tot by die Koninklike Paleis sou strek. Die projek is egter nooit heeltemal voltooi nie.

swart en wit pattroon van die Plattan'
Vergroot
swart en wit pattroon van die Plattan'
aansig van die fontein
Vergroot
aansig van die fontein


Our "Network":

Project Gutenberg
https://gutenberg.classicistranieri.com

Encyclopaedia Britannica 1911
https://encyclopaediabritannica.classicistranieri.com

Librivox Audiobooks
https://librivox.classicistranieri.com

Linux Distributions
https://old.classicistranieri.com

Magnatune (MP3 Music)
https://magnatune.classicistranieri.com

Static Wikipedia (June 2008)
https://wikipedia.classicistranieri.com

Static Wikipedia (March 2008)
https://wikipedia2007.classicistranieri.com/mar2008/

Static Wikipedia (2007)
https://wikipedia2007.classicistranieri.com

Static Wikipedia (2006)
https://wikipedia2006.classicistranieri.com

Liber Liber
https://liberliber.classicistranieri.com

ZIM Files for Kiwix
https://zim.classicistranieri.com


Other Websites:

Bach - Goldberg Variations
https://www.goldbergvariations.org

Lazarillo de Tormes
https://www.lazarillodetormes.org

Madame Bovary
https://www.madamebovary.org

Il Fu Mattia Pascal
https://www.mattiapascal.it

The Voice in the Desert
https://www.thevoiceinthedesert.org

Confessione d'un amore fascista
https://www.amorefascista.it

Malinverno
https://www.malinverno.org

Debito formativo
https://www.debitoformativo.it

Adina Spire
https://www.adinaspire.com